Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallow's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-straat 18, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R725 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swallow's Nest is 'n bekoorlike selfsorgtuinkothuis in Noordhoek agter die hoofhuis met sy eie, aparte ingang.

Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 2 gemaklike enkelbeddens, die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is 'n klein instapkas, 'n tafel en stoele. Die kombuisie is goed toegerus met 'n induksie-stoofplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, ketel, eetgerei en breekware.

Die kothuis bied toegang tot 'n stoep met 'n tafel en stoele en van hier af kan gaste 'n uitsig op Chapman's Peak en die berg geniet.

Gaste het hulle eie afstandbeheer vir die hek en 'n aparte ingang aan die kant van die perseel. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar indien gaste langer bly.

DStv is nie beskikbaar nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Swallow's Nest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Swallow's Nest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Acacia-straat 18, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swallow's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-straat 18, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2uCtDCX18AmXzWrLkodq622T8zbfsFxV9JUZ1EeehaAvZgQzad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 18 Acacia Street Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10167 18.3627499