Swan @ 221 in L'Agulhas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swan @ 221 in L'Agulhas is 'n gerieflike huis met slaapplek vir 6 gaste en dis net 1 straat van die see af.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers, 1 met 'n bad en 1 met 'n stort. Linne word voorsien. Bring asseblief jou eie handdoeke saam.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Gaste kan in die leefarea ontspan en van die binnebraai-area gebruik maak. Let asseblief daarop dat daar geen TV is nie.

Daar is 'n braai-area buite en 'n motorhuis is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Gaste kan ontspan, visvang en swem in die rotspoel in L'Agulhas. L'Agulhas is die mees suidelike dorpie in Afrika en gaste moet 'n besoek aan die mees suidelike punt van Afrika heel boaan hulle lysie sit. Gaan klim die vuurtoring uit en bewonder die asemrowende uitsig. Daar is verskeie doendinge, soos restaurante, strande, swem, fietsry, perdry, bergfietsroetes, visvang, voetslaanroetes, walviskyk, duik tussen skeepswrakke en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Swan @ 221 in L'Agulhas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swan @ 221 In L'Agulhas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 114 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false