LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swanepoel Gastehuis | LekkeSlaap
+70

Swanepoel Gastehuis

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Swanepoel Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nieuwman V - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieuwman V
Saam met vriende

Fantasties. Spasie, ruimte en netheid uit die boeke uit.

Elmarie is 'n gasvrou wat jou onmiddellik tuis laat voel en net die beste vir jou gerief aanbied. Daar is so baie plekke in Jeffrey's waar mens kan bly. Ons sal op 'n volgende keer vir seker nie eers 'n ander plek in Jeffrey's probeer soek nie, want dit sal baie moeilik wees om Swanepoel Gastehuis se gerief en bederf te oortref. Ons sien uit daarna om weer daar te gaan draai.

Swanepoel Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, sien uit om u weer te sien

Swanepoel Gastehuis
Cherese V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherese V
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens gelewer.

Net jammer ons tydjie was so kort.

Nico B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was uitstekend. Baie netjies en gerieflik. Die gasvryheid is uit die boonste rakke. Ons het dit baie geniet en sal die plek beslis weer gebruik en aanbeveel vir almal om te gebruik.

Andreas S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning - a cut above the rest.

See stars.

Sonja K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Saam met vriende

Juweeltjie.

Baie gerieflik en modern verblyf met 'n wonderlike gasvrou.

Zenobia V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid en gasvryheid skryf boekdele, baie dankie daarvoor!

Baie dankie vir julle vinnige terugvoering toe ons navraag gedoen het i.v.m. 'n bespreking! Ons het regtig ons oorbly verskriklik baie geniet en dit is so naby alles!

Swanepoel Gastehuis's terugvoer

Dankie Zenobia, julle was wonderlike gaste.

Swanepoel Gastehuis
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 83, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57837e344e9017af5c0a499d1d4f02ec86d966797e58215697471587113e2a28bc7a9e08106c8163de9b241d261595e51fb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 83 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-22:00 10:00 -34.044361 24.925833
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!