Swanies Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swanies Nest is 'n bekoorlike gastehuis in die voorstad Heuwelsig in Bloemfontein. Die huis is naby winkelsentrums, skole, hospitale en restaurante.

Die gastehuis het 2 privaat eenhede op die eienaar se perseel. Die eerste eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede eenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort in die gang wat slegs vir gaste se gebruik is. Elke eenheid beskik oor kraakvars linne, handdoeke, koffie- en teemaakgeriewe (geen ontbyt) en kaste. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek en 'n elektriese hek in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Bloemfontein Gholfklub, Franklin Natuurreservaat en Loch Logan Waterfront in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swanies Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za