Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Backpackers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swartberg Backpackers is 45 km buite Oudsthoorn, aan die voet van die wêreldbekende Swartberge. Koel af in die swembad wat omring word deur die klanke van die natuur, rustigheid, natuurskoon en voortreflike berg-uitsigte.

Swartberg Backpackers gebruik sonkrag, gas en houtvure in plaas van konvensionele elektrisiteit. Dit beteken egter dat daar geen TV is nie. 'n Haardroër kan slegs gebruik word met 'n opwekker. Die sonkragstelsel voorsien genoeg krag om 'n skootrekenaar of selfoon te laai, die kamerligte te laat brand en die 12V-yskassie te laat loop. Daar is sonkrag- en gasgeisers om warm water te voorsien en 'n donkie van vlekvrye staal vir bewolkte en reënerige dae.

Verblyf behels 'n eenslaapkamereenheid met 'n warmbad en 'n tweeslaapkamereenheid met gehaltestapelbeddens. Beide eenhede het 'n kombuis met 'n gasstoof, gasoond, gasyskassie en 'n sonkragyskas. Let asb. dat daar nie 'n mikrogolf in die kombuis is nie. Beide eenhede het braaigeriewe. Die Ark-eenheid het tafeltennis.

Aktiwiteite op die perseel sluit trapkarretjies, kanovaarte in die plaasdam en swem in die bergswembad in.

Neem asseblief kennis dat daar nie 'n restaurant, kroeg of winkeltjies op die perseel is nie. Daar is wel 'n paar restaurante naby. Die naaste winkel is in Oudtshoorn.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Swartberg Backpackers
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 8

Ligging

  • Voorbedacht Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e359c68fbb2c8e518b3d071452edede9479610e958fc219f43f222d09486265a50d44c82f82866673ca51811420cea19af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Farm Voorbedacht Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.38175 22.057611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem