Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Country Manor

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Swartberg Country Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hennie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne beeldskone uitsig!

Fantastiese plek. Heerlike kos by Patat restaurant! Kan net in die hele kamer 'n yskas sit, sodat mens die koeldrank en water kan koel hou, aangesien jy ver van die naaste dorp is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald T
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige goed toegeruste verblyf met 'n pragtige uitsig op die Swartberge.

Die rustigheid en uitsig op die berge , volstruise, skape en pragtige tuin maak dit besonders. Die etes in Patat restaurant was heerlik en keurig opgedien. Die personeel was behulpsaam en baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Baie mooi en netjiese verblyf. Pragtige uitsigte. Baie vriendelike ontvangs. Sal graag teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opsoek na `n wittebrood plekkie? Jy het dit gevind.

Die diens is onglooflik, die berge is pragtig en die kos heerlik. Selfs met Eskom wat sukkel om krag te voorsien, het ons dit baie geniet. Knap gedaan Swartberg Country Manor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 970
R2 970 R2 376
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 970
R2 970 R2 376
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 970
R2 970 R2 376
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6901, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14eec3b1071e1f09154abfb8b69df67fea0cedb9085de73f93bcd8e3e76c9f97cc734921a55dd95ff5519a049f7c30e26c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 970 nouVanaf R2 376 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Voorbedacht Matjiesrivier 6901 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.392519818218 22.061426639557