Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Country Manor

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6901, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 970 R2 376 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swartberg Country Manor skuil op die Voorbedacht Plaas in die Kangovallei aan die voorheuwels van die wêreldbekende Swartberge. Die asemrowende uitsig op die berge vanaf die oorspronklike plaashuis se stoep het die eienaars geïnspireer om 'n wegbreek te skep waar gaste die prag en rustigheid van di vallei ten volle kan geniet.

Swartberg Country Manor bied verblyf in 23 gemaklike en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Historical House bied 4 kamers met 'n uitsig oor die vyeboord. Die Main House bied verblyf in 11 stylvolle kamers met 'n asemrowende, panoramiese uitsig op die berg vanaf die oop sitarea. Daar is nog 9 Karoostyl-kamers met 'n pragtige wittebroodsuite om dit te kroon.

The Manor bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel wat ook braaimaaltye en 'n ware Suid-Afrikaanse ervaring bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Swartberg Country Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Voorbedacht Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6901, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Country Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R2 970
R2 970 R2 376
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 970
R2 970 R2 376
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6901, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14eec3b1071e1f09154abfb8b69df67fea0cedb9085de73f93bcd8e3e76c9f97cc734921a55dd95ff5519a049f7c30e26c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 970 nouVanaf R2 376 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Voorbedacht Matjiesrivier 6901 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.392519818218 22.061426639557