Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Pass Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir Swartberg Pass Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Frederik D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik D

Lekker, rustig, stil.

Die akkommodasie was baie goed, die uitsig was baie mooi. Jammer dat die spyskaart verklein is en nie al die disse gehad het nie. Sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel F
Gesin met klein kinders

Asemrowende omgewing, gerieflike en ruim verblyf en heerlike kos.

Ons het heerlik tussen die Swartberge gewoon. Die eenheid is ruim en gerieflik en die beddens slaap lekker. Die opsie om binne of buite te braai is ook lekker. Die grasperk en spasie rondom die huis was net wat die kinders nodig gehad het na 'n dag in die kar. Boonop was die kos wat ons bestel het uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia V
Gesin met klein kinders

Word een met natuur.

Dit was baie lekker en so stil mens word een met die natuur daar. Lekker met die restaurant op die perseel en dit maak 16H00 toe, dan is dit doodstil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B

Asemrowende uitsig, lekkerste kos, vriendelikste mense en gerieflikste huisie!

Dit was ongelooflik! Ek sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Uitsig is asemrowend.

Baie lekker gebly. Dis die laaste akkommodasie voor die Swartberg Pas begin. Die uitsigte en sonsondergang is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi R
Saam met vriende

Gerieflik vir 'n oornagstop.

Die cottage is netjies en skoon, maar tog effens vreemd ingerig. Die een kamer is langs die kombuis, maar die muur is nie tot teen die dak gebou nie, met die gevolg dat dit baie raas in die kamer as iemand in die kombuis besig is. Ook, is dit nie die persoon wat die besprekings hanteer wat jou ontvang nie; en die dame was nie bewus dat ons 'n ekstra gas by die bespreking bygesit het 2 weke voor die tyd nie. Maar verder as dit was dit gerieflik vir 'n een aand oornag - die ingeboude braai is perfek vir die Kaapse winderige weer, en die uitsig was pragtig! Hulle is troeteldiervriendelik, maar let wel dat die cottage nie omhein is vir 'n hondjie nie en jou troeteldier net dopgehou moet word dat hulle nie padlangs verdwyn nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane S
Gesin met tieners

Perfek!

Wow! Wat 'n plek! Ons was mal oor die plekkie! Rustig en stil en perfek. Die ingeboude braai het lekker gewerk. Ek kan dit regtig aanbeveel vir enige iemand! Al waaroor ons spyt is, is dat ons nie langer kon bly en vir die kat kon saamvat huistoe nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Culien V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Culien V
Saam met vriende

Hoogsaanbeveel vir enige iemand.

Sprokiesmooi omgewing, verblyf is baie netjies met alles wat jy benodig. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kesia K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kesia K
Gesin met tieners

Benodig bietjie TLC.

Swartberg Pass Cottages was ongelukkig nie ons gunsteling plek op ons vakansie nie. Die kothuise is aanmekaar gebou en jy kan jou buurman hoor snork. Die restaurant is reg langs die kothuise en die gaste stap en parkeer voor jou ingang - daar is geen heining om jou kothuis vir troeteldiere nie. Die eenheid maak gebruik van sonskrag, wat vir my 'n sterkpunt is, maar wanneer daar nie genoeg krag is nie, word 'n lawaaierige generator aangesit. Daar is houtboorkewers in die lattedak wat orals in die kothuis klein hopies stof maak (in die kombuis, eetarea, slaapkamers ens.). Die koffiebekers en eetgerei is gechip/gebreuk wat dit onhigiënies maak. Die beddens was baie lekker en gemaklik, die storte was lekker warm met goeie drukking. Die dekor was aangenaam en ek hoop Swartberg Pass Cottages doen moeite om mense se terugvoer te gebruik om hul fasiliteite te verbeter. Dit is op 'n perfekte plek geleë om die Swartbergpas en die omringende areas te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig!

Baie lekker gebly en die uitsig was ongelooflik. Die warmkomberse en gasverwarmer was ongelooflik waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met vriende

Very comfortable.

What a pleasant surprise! The unit was charming and well-equipped. The beds were wonderful and the bedding is good quality. What I loved most was the absolute quiet at night with the amazing stars. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele M
Gesin met tieners

Goeie oornagplek voor Swartbergpas.

Die ligging is goed, met 360 grade uitsig op die berge. Uitsigte regtig baie mooi. Eenheid ruim en goed toegerus. Daar is egter nie permanent krag aangelê nie. Hul maak staat op sonkrag maar tydens ons besoek was daar fout en was ons vir die helfte van ons tyd daar sonder krag. Water werk ook nie as krag af is nie, so ons kon die oggend nie stort nie. Seker nie altyd die geval nie, maar ek sien ander resensies het dit ook genoem. Die dak in sitkamer het gelek. Wees ook bedag daarop dat jy nie baie privaatheid het nie. Ons voordeur was reg by die restaurant so talle kliënte het daar verbygeloop om die uitsig te sien of om hul honde 'n draai te laat loop. Dis ook waar daar gerook word, so nie baie aangenaam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lané L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lané L
Gesin met tieners

Uitstekend!

Baie mooi, baie lekker, en baie gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmien E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien E
Gesin met tieners

Ruim, netjies verblyf - verwagtinge oortref.

Cottages was baie skoon en toegerus met alles wat mens mag nodig hê. Ons het gereël vir 'n braaipak met aankoms en was so verras toe die braaipak nog 2 slaaie, pampoenkoekies en roosterbrood ook insluit - was heerlik. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Gesin met klein kinders

What a great stay!

What a great stay! Our cottage overlooked the Swartberg Mountains. We enjoyed the "entertainment" area of the cottage with a built-in braai and everything else that we needed. We enjoyed a great breakfast before our trip down to the Gamkaskloof (The Hell).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met vriende

Wonderlik.

Die ligging is ongelooflik mooi. En die huise is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Saam met vriende

Exceptional scenery, well-appointed cottages with everything you need, food is yummy and service is friendly.

A must do to stop over and eat at Kobus se Gat. If you can, do stay over at the cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethilda O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethilda O
Gesin met tieners

Beautiful scenery.

Beautiful scenery, Swartberge in front of you.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie G
Gesin met klein kinders

Swartberg Pass Cottages het veel te wense gelaat. Akkommodasie was nie great nie, kos nie soos verwag nie en effe lawaaierige bure.

Die beskrywing op die website dui luukse verblyf aan. Dit is vir seker nie luuks nie! Een van die badkamers se storte het nie gewerk nie. Die braaihout was nat. Geen vuuraanstekers nie. Ek moes my eie gebruik wat ek gelukkig gehad het. Ons eierspaan het nie 'n handvatsel gehad nie. Geen aanduiding op die website dat die cottages heeltemal van die grid af is nie. Geen krag tussen halftien in die aand en halfagt die volgende oggend nie. Lastige gaste met harde musiek. Al hierdie dinge het ongelukkig die pragtige omgewing en uitsigte heeltemal gespoil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera B
Gesin met klein kinders

Overall really lovely.

Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Hallo Vera,

Thank you so much for this kind feedback. We hope that you will visit us again soon. :)

Kind Regards
Swartberg Team.

Swartberg Pass Cottages
Japie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig, rustig.

Swartberg Pass Cottages is rustig, jy kan daar rus vind vir jou siel. Mooi wêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly-jo N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-jo N

Mooi. Veilig. Skeppende atmosfeer. Sonsondergang.

Die view was die kenmerk van die hele 4 nagte van verblyf.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Hallo Kelly,

Thank you so much for this kind feedback. We hope that you will visit us again soon. :)

Kind Regards
Swartberg Team.

Swartberg Pass Cottages
Erika W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W
Gesin met klein kinders

Stil en rustig met 'n asemrowende uitsig. Baie oulike verblyf!

Pragtige uitsig en baie oulike verblyf. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrick S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrick S
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Ons het die kuiertjie baie geniet, die huisie is ook baie goed ingerig. Ons enigste skrik was dat daar 'n groot funksie aan die gang was met ons aankoms, maar als was darem afgehandel teen 6h.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Libby D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libby D
Saam met vriende

I will recommend it to others.

Perfect place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Hallo Libby,

Thank you so much for this kind feedback. We hope that you will visit us again soon. :)

Kind Regards
Swartberg Team.

Swartberg Pass Cottages
Jacobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Gesin met tieners

Sneeukyk voorsprong.

Dit was baie koud, maar die binnebraai en oorgenoeg warm komberse het opgemaak daarvoor. Die gasvryheid van die eienaar en al sy werkers (en die heerlike roosterkoeke) maak dat mens enige koue sal trotseer. Dit is die ideale plekkie om vinnig by die sneeu uit te kom voor al die ander mense opdaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian M
Gesin met klein kinders

Jy kan nie genoeg kry van die mooiste uitsig oor die berge nie!

Huisies is goed toegerus en baie netjies. Ons sal beslis weer oorbly. Julle sop en roosterkoek was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Hallo Lilian
Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Dit maak ons werk soveel lekkerder as ons sulke mooi terugvoering ontvang.
Ons hoop julle sal ons weer in die toekoms besoek.
Vriendelike groete
Kobus se Gat span

Swartberg Pass Cottages
Juanita V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita V
Gesin met tieners

Baie goeie ligging.

Hierdie akkommodasie is nie geskik vir 6 persone nie. Net vir 4. Die slaapbank in die leefarea slaap uiters ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie S
Gesin met tieners

Dit was heerlik. Al die werkers wat ons ontvang het en alles rondgewys het, was baie vriendelik. Ons het lekker gebly.

Ons maak ons eie huis skoon en was skottelgoed, ens. As ek by 'n plekkie kom om te oornag, moet daar nie 'n kennisgewing bokant die wasbak geplak wees dat jy die skottelgoed moet was voor jy ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met tieners

Wonderlike ligging.

Baie netjiese mooi plekkie met mooiste berg uitsig. Lekker naby aan al die plekke van belang vir grootmense en kinders. Die kothuis is netjies, stylvol en gerieflik met vriendelike mense vir dienste. Sal vir seker weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Beste Nico
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle sommer binnekort weer by ons te hê. Dit is altyd lekker om vriendelike mense te ontvang.
Vriendelike groete
SBP Cottages

Swartberg Pass Cottages
Nick P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick P

Relaxing stay over the Swartberg.

Situated on the Oudtshoorn side of the Swartberg, just as you come off the pass. The room was nice, but did not have aircon which I assume is because the cottage is off grid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico E
Gesin met klein kinders

Twee dae en nagte sonder ligte en krag en die poeding is die asemrowende uitsig.

Daar was nie altyd elektrisiteit nie. Hulle gaan groen met sonkrag. Baie eenvoudig en leersaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gera S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gera S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Swartberg Pass Cottages is vanweë die uitsonderlike ligging 'n baie spesiale oornagplek. 'n Mens het feitlik 'n 300°-uitsig op die berge rondom jou. Die R328 lei 'n mens deur die pragtige vallei tot digby die Kangogrotte. Op die roete het ons selfs 'n rooikat teëgekom. Die kothuisie is gerieflik en met goeie smaak toegerus. Dit bied alles om moeiteloos te oornag. Die feit dat Kobus se Gat Restaurant naby is, maak dit gerieflik vir braai of uiteet. Die personeel was baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B

Baie smaakvol gemeubileer met alle toerusting wat nodig is.

Baie nice plek wat goed toegerus is. Sal definitief die plekkie aanbeveel. Great diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Beste Francois

Baie dankie vir die resensie. Dit is sommer lekker om hierdie tipe terugvoering te sien.
Hoop ons sien julle weer vinnig in die toekoms.

Hoop 2020 is 'n baie mooi jaar vir julle.

Swartberg Pass Cottages
Zonika V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zonika V

Pragtige plekkie met die mooiste uitsig op die berge.

Ons het heerlik gebly, baie dankie. Kan Swartberg Pass Cottages definitief aanbeveel en sal weer daar gaan bly. Ons het 'n beursie daar vergeet wat Swartberg onder ons aandag gebring het. Hulle het ook gehelp om die beursie via Postnet weer terug te besorg. Een van my hoogtepunte was die Border Collie, Milo, wat elke aand by ons voor die vuur geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Beste Zonika

Dit was baie lekker om julle hier by ons te huisves onder die Swartberge. Mag 2020 'n pragtige jaar wees vir jou en die familie.

Vriendelike groete
Swartberg Pass Cottages

Swartberg Pass Cottages
Stefan P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P
Gesin met tieners

Juweel in die middel van nêrens.

Pragtige, netjiese plekkie met ongelooflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Beste Stefan

Dit was lekker om julle by ons te huisves. Ons hoop ons sien julle vinnig weer in die toekoms.

Ons wens julle net die beste vir 2020.

Swartberg Pass Cottages
Tess B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B
Gesin met tieners

Pragtige cottages met uitsig op die berge.

Ons het heerlik gebly, baie dankie. Die braaipakke wat ons gekry was verskriklik lekker! Ons sal vir seker weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Beste Tess

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te sien jy het darm lekker gebly by ons. Ons hoop ons sien julle weer vinnig in die toekoms.

Swartberg Pass Cottages
Deon D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Saam met vriende

Panoramies!

Pragtige uitsig op die Swartberge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Beste Deon

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n resensie te los.
Ons hoop jy kom besoek ons sommer vinnig weer.

Vriendelike groete vanaf die Swartberge!

Swartberg Pass Cottages
Janda A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janda A

'n Aangename ervaring.

Ons verblyf was aangenaam en die omgewing is baie mooi. Daar was 'n aanvanklike verwarring oor die huisie wat bespreek is, maar Swartberg huisies se mense het uit hulle pad gegaan om alles reg te stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Beste Janda

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie jammer oor die misverstand en sal seker maak dit gebeur nie weer nie.

Hoop om julle vinnig weer te sien.

Vriendelike Groete
Swartberg Pass Cottages

Swartberg Pass Cottages
Sonia V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia V
Gesin met klein kinders

Aangename mense, pragtige netjiese gemaklike verblyf.

Die eenhede is op die kruispad van die Swartberg Pas en die agterpad Calitzdorp toe. Ideaal geleë veral in tye van sneeu. Ons was nie so gelukkig nie, maar het genoeg koue gekry om Innocent se vuur te waardeer. Dan was die huisie lekker warm al was dit middel winter en daar is genoeg spasie buite vir kinders om van energie ontslae te raak. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Beste Sonia

Baie dankie vir jou mooi boodskap. Innocent is voorwaar 'n regte staatmaker as dit by sy vuurmaak en hartlike persoonlikheid kom. Dit is nou 'n jammerte dat julle die sneeu gemis het, maar hopenlik sien ons julle binnekort weer met die volgende sneeu wat val.

Vriendelike groete
Swartberg Pass Cottages

Swartberg Pass Cottages
Johann V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met vriende

The location and everything was excellent and we enjoyed our stay.

The only drawback was a few crickets in the unit but no other complaints. The venue, amenities, atmosphere, ease of booking etc. was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Dear Johann

Thank you for the message. We apologize about the crickets, it is the first time that we have negative feedback about the crickets. It is a farm environment and some things (like the crickets) we cannot always control.

We do hope that you will visit us again soon!

Kind Regards
Swartberg Pass Cottages

Swartberg Pass Cottages
Desiree V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig en fantastiese mense.

Lieflike huisies langs die Swartberge. Pragtige sonsondergang en rustige atmosfeer. Cottages is mooi, skoon en ons het lekkerste braaipakke gekry met slaai, pampoenkoekies en roosterkoek. Kos was uit die boeke, lekkerste lamstjops ooit! Innocent het vir ons groot vuur gebou en aangebied om te braai. So welkom gevoel en sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Hi Pj,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop ons sien julle vinnig weer terug by ons.

Vriendelike Groete,
Chantel

Swartberg Pass Cottages
Claire K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire K
Saam met vriende

Great service, beautifully finished cottages with a spectacular view! Highly recommended. Perfect spot to base as a day trip into Die Hell.

We (3 adults) thoroughly enjoyed our stay in the Protea Cottage. Even when arriving past 10 pm, we were greeted with friendly service. Innocent helped us carry our belongings into the cottage and even had the fire already lit and waiting for us. And as soon as we arrived back from our outings the next day, we received the same friendly enthusiastic service. The cottage is prepared with all the comforts you'd expect. (Complimentary teas, coffee, sugar and milks. Even the firewood and Blitz). There are ample fresh towels, and soft linens, all decorated with strategically placed flowers. Chantel contacted us before arrival to make sure we had all the necessary information and knew exactly where to go. Highly recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne H
Saam met vriende

Beautiful location, friendly staff.

The location could not have been more beautiful. Bedding was plush and clean. Friendly staff, especially Innocent, who was kind enough to build our braai fire on both evenings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swartberg Pass Cottages se terugvoer

Dear Lynne,

It is always heartwarming to get such positive feedback. We are happy to hear you enjoyed your stay and hope you will visit us again soon.

Kind regards,
Chantél

Swartberg Pass Cottages
Donald T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Donald T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

Aanvanklik was daar iewers 'n misverstand of iets, want toe ons arriveer was die personeel onbewus van die feit dat ons ingeboek was. Hulle het egter vinnig te werk gespring en als spoedig vir ons reg gekry. Baie vriendelike diens en 'n lieflike plek waar mens kan ontspan in rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedagt-plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mswOfe2fJIOiFTmkqBz49fYmuOchumqKhog2PowZtTjBUZgl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 Farm Voorbedagt Off the R328 1206 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.388790806257 22.106710660395
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem