Weskus Akkommodasie by Swartheuwel Accommodation & Venue | LekkeSlaap
+16
+16

Swartheuwel Accommodation & Venue

  • Vanaf R500 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartheuwel Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Swartheuwel is 10 km buite Elandsbaai geleë. Dit is ver genoeg om te ontsnap van die stad se geraas, maar steeds naby genoeg vir 'n naweekwegbreek vanaf Kaapstad.

Daar is 5 selfsorg-eenhede met oopplan-uitlegte en elkeen beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n bank of 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskassie, tweeplaatstoof, ketel en genoeg eetgerei, breekware, potte en panne vir 3 gaste.

Handdoeke en ekstra komberse word voorsien. In die somer is daar 'n waaier beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike stoep met 'n pragtige uitsig oor Verlorenvlei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie romantiese bestemming het 'n asemrowende uitsig oor die Verlorenvlei en is perfek vir troues en ander funksies. Daar is genoeg tafels, stoele en breekware vir tot 120 mense.

Die Verlorenvlei is bekend vir swem, visvang en voëlkyk.

Let wel: Geen kredietkaartgeriewe is beskikbaar nie nie en die OTM in Elandsbaai is dikwels buite werking. Bring dus kontant saam.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Swartheuwel Accommodation & Venue
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Swartheuwel Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartheuwel Accommodation & Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartheuwel Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzjIq5bS5XyNaC9pWlbxdUPZ3LsP75bbwHcNrei4BDS4gPcqP3l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Swartheuwel Farm Elands Bay 8110 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.336369444444 18.4363
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za