Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartkops River Retreat

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-straat, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Swartkops River Retreat is 'n dupleksmeenthuis met plek vir 8 gaste. Dis langs die Swartkops Rivier geleë.

Daar is 3 kamers, waarvan 2 kamers elk 'n dubbelbed het, en die derde kamer het 2 stapelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers, elk met bad en stort, en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, en gaste kan hulle maaltye geniet by die eettafel, wat plek het vir 6. In die sitkamer is 'n TV met DStv.

Daar is is onderdak-braaigeriewe vir gaste om te gebruik, pragtige uitsigte en onderdakparkeerplek in die kompleks.

Gaste kan gaan visvang of kanoevaar, of ander doendinge sluit in duik, branderplankry, staroetes geniet, 4x4-roetes aanpak, of net lekker gaan eet by een van die talle restaurante in die area of op die strand lê. Gaste kan ook die Bird Island Vuurtoring besoek, die Gqeberha (Port Elizabeth) Lugmag Museum, of die Boardwalk Hotel en Casino, en vele meer!

Slaapplek

’n Bespreking by Swartkops River Retreat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Swartkops River Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Argyle-straat, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Swartkops River Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-straat, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0N2NlM2Q3LTlmNmItNDNmNC05M2ZlLWQzNjkxOGQ4NjEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Argyle Street Gqeberha (Port Elizabeth) 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863833542884 25.602106296959