Moorreesburg Akkommodasie by Swartland Plaaskombuis | LekkeSlaap
+8
+8

Swartland Plaaskombuis

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graanstraat 17, Moorreesburg , 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Swartland Plaaskombuis is 'n gerestoureerde plaashuis in Moorreesburg wat uit 1926 dateer.

Ons het 6 kamers: Elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, 2 van die kamers het en suite-badkamers, en die ander 4 het gedeelde badkamers. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien.

Gaste wat die selfsorg-opsie kies, is welkom om gebruik te maak van die plaaskombuis. Die braaigeriewe en die sitarea onder die lapa met sy TV en DStv is ook tot gaste se beskikking. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en die WiFi is gratis.

Swartland Plaaskombuis is ideaal vir diegene wat die Swartland en die Weskus wil verken. Gaan stap, speel gholf, besoek die Graanmuseum, of klink 'n glasie op die Swartland Wynroete!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 9 resensies vir Swartland Plaaskombuis
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Graanstraat 17, Moorreesburg , 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartland Plaaskombuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graanstraat 17, Moorreesburg , 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYjg2Mzg3LWVjNTktNGU1MC1hZGE3LTQ3OTM1NzU0YzQ1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 17 Graan Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.157007274677 18.672057509357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za