Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartvlei Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, Hoogekraal-plaas 182, Wolwerivier, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swartvlei Guest Farm is op die Tuinroete en bied mooi uitsigte. Die verblyf bestaan uit 5 luukse chalets en die historiese herehuis.

Die kothuise bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en die herehuis het slaapplek vir 6 gaste. Die luukse chalets het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n oond toegerus. Daar is braaigeriewe op die privaat voorstoep.

Die herehuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Elkeen van die 3 badkamers het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Dié huis beskik oor 'n knus kaggel en 2 eetareas.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad. Aktiwiteite op die perseel sluit in visvang, fietsry, bergfietsry en tennisspeel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Swartvlei Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Erfdeel 1, Hoogekraal-plaas 182, Wolwerivier, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartvlei Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, Hoogekraal-plaas 182, Wolwerivier, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0761bed79661d7899b529e34c99915f70822998ea0f437e2d5453d7e67573b931e80115350c03ce9df58093bc4010a79027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Portion 1 Farm Hoogekraal Nr 182 Wolwerivier 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.975916 22.722762