LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swaynekloof Farm | LekkeSlaap
+42

Swaynekloof Farm

Riverside Cabin
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Dié rustieke houthut is reg langs die rivier. Dis 'n heerlike plek vir voëlkyk en ontspan. Die hut het 1 slaapkamer en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar bly gratis. R500 terugbetaalbare breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heritage Kothuis
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Dié tradisionele plaaskothuis is opgeknap. Die solder is in 'n slaaparea omskep en het 'n lae plafon, soldervensters en matrasse op die vloer. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n gemaklike leefarea met 'n slaapbank, 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot 'n gedeelde plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 7 persone
1 xDubbelbed
4 xKindermatras vir 1
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar bly gratis. R500 terugbetaalbare breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Top Kothuis
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Dié kothuis kyk oor die plaas uit en het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Die kothuis het ook 'n ingeboude vuurmaakplek/kaggel en toegang tot 'n gedeelde boma en plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar bly gratis. R500 terugbetaalbare breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Green Kothuis
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Dié gesinskothuis is troeteldiervriendelik. Dit is onderkant die Top Kothuis geleë en het 'n gesellige patio en braai-area. Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en stapelbed en die ander met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort. Gaste het toegang tot plonspoel wat met die Top Kothuis gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar bly gratis. R500 terugbetaalbare breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swaynehuis
Vanaf R3 000
per eenheid
Beskrywing

Die huis het 4 slaapkamers, 3 slaapbanke, 'n leefkamer met 'n kaggel, 'n oopplan-eetkamer en 'n kombuis met 'n aparte opwaskamer. Die huis is toegerus met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser, en linne word voorsien. Daar is 2 badkamers. Die een is en suite en die tweede badkamer het 'n bad en instapstort. Gaste het toegang tot 'n swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 12 persone
7 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar bly gratis. R500 terugbetaalbare breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Van der Stel Pas-pad, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMzUzMjc4LWEzYzMtNDJkYS05ZTAyLTdjM2NmN2I3ZGQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Van Der Stel Pass Road Botrivier 7185 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 14:00 -34.190470282442 19.229469895363
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!