Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swaynekloof Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Swaynekloof Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Heather V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather V

Quiet in nature to revive the soul.

Wonderful home for an extended family to stay. Clean, well-equipped, close to town, beautiful views, perfect place to relax and great value for money. We loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you, Heather, for the superb rating and review. It means a lot to everyone involved. Have a blessed year ahead.

Swaynekloof Farm
Brian S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

2-night stay in a farm environment.

Lovely rustic accommodation with lots of character. We would stay there again - quite cold at night (August) as the sun takes a while to crest the mountains. The shower does need to be improved in that the water does not drain away fast enough. The front door was hard to lock - needed a firm slam to allow the key to engage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya I
Enkelreisiger

The beauty and peacefulness of the farm is healing balm to the soul.

Swaynekloof Farm is tranquil and absolutely beautiful. I would love to return for a much longer stay. The historical feel of the cottages adds to the charm of the farm. I stayed in Heritage Cottage and was intrigued by the wooden roof trusses, door frames, window shutters and stable door. I would have loved to learn more about the history of the farm. Thank you Peter and Colleen for sharing your farm with strangers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you for your lovely review. So glad you enjoyed your stay. You are welcome back anytime!

Swaynekloof Farm
Desireé D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desireé D

Lekker gebly in Heritage Cottage.

Heerlike plaasatmosfeer. Die huisie is toegerus met alles wat benodig was. Ons het lekker gekuier, gestap na die dam, gehengel en piekniek gehou op die rivieroewer. Sal beslis weer wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay!

Peace and solitude were fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Runett V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Runett V
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig.

Ek was met my gesin by Swaynekloof-plaas verlede jaar Desember. Die rustigheid en ligging was ongelooflik. Die vlieë was bietjie van 'n probleem daardie tyd van die jaar, maar andersins was dit lekker. Ons sal weer gaan inloer. Dankie Pete en Colleen vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C.g T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C.g T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons het waardeer dat hulle alles gedoen het wat nodig was om die flits wat ons daar vergeet, aan ons terug te besorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you, it was only a pleasure.

Swaynekloof Farm
Pat V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunningly peaceful secluded getaway.

We stayed at River Cabin - definitely not "smart" but perfectly adequate. The peace, birdlife, and beautiful surroundings were just what we needed to recharge our batteries. Loved the sound of the brook babbling alongside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aadil K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aadil K
Saam met vriende

Interesting.

We stayed in SwayneHuis which caters for large groups 10+. We do not drink or played music. However, be wary that loud talking and laughing are not allowed late at night (around 9pm) especially if there are guests next door. With large groups of people, there is going to be a fair amount of laughter and if you throw alcohol into the mix it may get louder. If your large group is able to remain fairly quiet, whilst sitting outside then this is the perfect place as it is relaxing and peaceful. Swaynehuis is in desperate need of an update. 1 en suite bathroom and only 1 other bathroom for the rest of the crowd. That is inconvenient but if you are up to roughing it then that is okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H
Saam met vriende

Wonderliike wegbreek in die natuur.

Baie mooi plek om net te rus en batterye te recharge. Alles wat jy nodig het is daar, hoef net jou klere en kos te vat. Dit was die eerste keer wat ek my hond saamvat en sy het dit net so baie geniet. Dit was my tweede keer hier en ek sal definitief terugkom, dalk net langer volgende keer, aangesien 'n naweek te gou gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Belinda, thank you once again for a lovely review and for coming back to the farm. We are so happy you love it as much as we do and look forward to your return. In the meantime, have a lovely Christmas. All the best, Colleen and Pete

Swaynekloof Farm
Andre T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustige plaaskuier.

Ons het vreeslik lekker gerus op die plaas. Dit is baie rustig en vreeslik mooi. Die ingeboude braai in die Heritage Cottage het baie gehelp gedurende beurtkrag. Dit is aanbeveelbaar om maar 'n ekstra kombers saam te bring gedurende winter. Swaynekloof is ook reg langsaan geleë aan een van die enigste Knabstrupper Perde teelplase in Suid-Afrika en Marna Smit het ongelooflike kennis en passie vir haar perde en is wêreld bekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Andre, thank you for the lovely review. So glad you enjoyed your stay and hope you come again soon! All the best, Colleen and Peter

Swaynekloof Farm
Hester N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Ons was aangenaam verras met die Cabin wat naby die rivier geleë is en dan is dit net jy en die natuur, jou stukkie hemel op aarde. Al wat jy hoor is die voëls gedurende die dag en saans is dit hier en daar 'n voël wat uitroep andersins net moedernatuur. Om só deel te wees van die stilte is 'n belewenis na die stad se gerumoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glorious.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, adequately equipped in a glorious location.

We received the most detailed information I've ever had from the farm well before we started our trip. Green cottage is adequately equipped and comfortable. The setting is absolutely glorious. Unfortunately we were only using it as an overnight place during activities we were taking part in in the Bot River area but clearly, there is plenty on the farm and in the nearby area of interest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Colin, thank you for the lovely review. Please come again soon, like today.

Swaynekloof Farm
Francois M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met vriende

Heerlike naweek saam met vriende op 'n rustige plek.

Wonderlike ligging op die plaas, naby Botrivier en lekker doendinge. Die plaas self bied lekker speelplek vir kinders met kano op die dam en piekniek en speelplek by die rivier. Die huis is silwerskoon en goed ingerig maar redelik basies en kort so bietjie tlc.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met klein kinders

Salig en stil met pragtige natuurskoon.

Green Cottage is goed toegerus en het 'n heerlike vuurmaakplek en 'n mooi uitsig. Daar is baie plekkies om te 'explore' vir die kinders en 'n dam vir visvang. Eienaars is baie vriendelik en het ons goed ingelig vooraf oor die beste roete, weer ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Peter het ons goed verwelkom. Dankie Colleen en Peter.

Baie lekker plek. Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Petro, thank you so much for the wonderful review. So glad you enjoyed your stay and hope to see you back here soon.

Swaynekloof Farm
Wayne G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G
Saam met vriende

Tranquil and well equipped cottage set in beautiful valley, close to wine estates.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Wayne, thank you for the super review. We are so pleased you enjoyed yourselves and hope you come back soon. All the best, Colleen and Peter.

Swaynekloof Farm
Yvette A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Die kothuis was baie netjies en skoon en die stilte baie welkom. Goeie waarde vir geld en alles wat jy nodig het is in die kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sterna M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sterna M
Gesin met klein kinders

Lovely farm stay.

We've been to Swaynekloof twice now. Peter and Colleen went out of there way to make our stay wonderful. We'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you so much for the review and so glad you enjoyed your stay. Come back soon.

Swaynekloof Farm
Virgil S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Virgil S
Gesin met klein kinders

Lieflike plek!

Swaynekloof is die perfekte wegbreek vir gesinne met oorgenoeg speelplek vir kinders. Die plek is goed ingerig en daar is genoeg braai-geriewe met die rivier en die speelparkie is wonderlik. Kan dit regtig sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lise V
Gesin met tieners

Lovely open spaces and such an accommodating house.

We thoroughly enjoyed our stay. Lovely walks in the beautiful, green countryside. Lapping up the sunshine at the pool and reading a good book. The kids played rounders in the open fields and had a go at fishing. Roasting marshmallows and eating s'mores around the fire whilst listening to the lions' roar was magical. Thank you to Pete for coming to lead us across the bridge after the rains. If you go in winter, I suggest you take extra warming devices as it gets super chilly! We hope to return again in the summer. Thank you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Lise, thank you for coming to the farm. Yes, I did warn you that it is very cold near the mountains. We hope to see you when it's warmer. All the best, Colleen

Swaynekloof Farm
Coenie E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie E
Gesin met tieners

Lekker, rustig, mooi natuur.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren V
Gesin met tieners

Pleasantly surprised.

A bass dam, swimming in the river, listening to the lions roar, all gave a great weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan G

Amazing.

Great people and so accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you, Divan, lovely to have you to stay. Come back soon!

Swaynekloof Farm
Carine D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine D
Gesin met tieners

Peaceful stay surrounded by beautiful scenery.

Loved our stay. The family had a ball swimming in the river and just relaxing away from technology and the hustle and bustle of life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you so much, glad you enjoyed your stay and hope you come back soon!

Swaynekloof Farm
Minette E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in die natuur. Rustic getaway. Grondpad.

Colleen, Pete en hulle Jack Rusells het ons verwelkom by ons aankoms. Die Riverside Cabin is toegerus met 'n groot yskas, mikrogolf en ketel. Colleen het vir ons elke dag die beurtkragtye deurgegee. Dit het baie gehelp! Perfect spot to unwind. No WiFi or cell phone reception as you are nestled in the mountain valley. The river is 500 m away. Nice to cool down in the shade and water. Many flies and mozzies buzzing around! Remember your anti-repellent spray. Die winkeltjie in Botrivier verkoop hout en ys. Ry versigtig tussen die klippe op die grondpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Minette and Mark,
So glad you enjoyed yourselves. Come back soon!
Best wishes,
Colleen and Peter

Swaynekloof Farm
David T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T
Gesin met klein kinders

Great family weekend.

We rented the house, which sleeps twelve, and was perfect for our family of grandparents, parents and children ranging from 4 to 15. The kitchen was well stocked with everything we could need. The pool and braai area leads off from the house and is a lovely entertainment area for all of us. The children all enjoyed canoeing in the dam and we enjoyed a great picnic lunch by the river. Volleyball, swinging and sliding followed by a cooling dip in the river. The only down point was that the pool water was a little cloudy, but it did not deter us from swimming. Overall a great weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi David, thank you for the great review. We enjoyed having you on the farm. Please come again soon. Colleen and Pete.

Swaynekloof Farm
Kershon J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kershon J
Gesin met klein kinders

Pet-friendly holiday

We were surrounded by the purest form of nature. We enjoyed our time at the cottage and will definitely be back very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you for your review, lovely to know you enjoyed yourselves. Please come again soon.

Swaynekloof Farm
Lynn P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P
Gesin met klein kinders

Tranquil setting, very peaceful, a great getaway!

Swaynekloof Farm is the perfect getaway. Lovely for both old and young. There are a variety of things to do eg. picnicking under beautiful trees by the river, which is safe enough for younger children, canoeing on the little dam, hiking or taking a 4x4 through majestic renosterveld, where you can spot zebra and eland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Lynn and party,
Thank for coming to the farm again and for the fantastic review. So glad you enjoyed yourselves despite the horrible weather. Please come again soon.

Swaynekloof Farm
Jaco V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Heerlike wegbreekplekkie wat uitkyk oor die Botriviervallei. Wonderlike gasvryheid.

Unieke wegbreek indien jy van die stadslewe wil wegkom. Interessante kothuise met eie karaktertrekke. Pragtige natuurskoon, insluitende brullende leeus op die nabygeleë plaas! Ontspan en geniet die omgewing, die hulpvaardige en vriendelike gasheer en vrou en vergeet van die gejaagde lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia S
Gesin met tieners

Rustic accommodation in a beautiful setting.

A very rustic house, but it had all the necessities and it was neat and clean. The beds were comfortable, which was great. The one-bedroom (sleeping three) is built on and does not have access to the bathroom. This was inconvenient during the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher B
Gesin met klein kinders

Great offline farm getaway for the family.

This is one of those places that makes memories for kids and parents. Not once during our stay did the kids complain they where bored. From the swimming pool, communal braai area to the amazing picnic site by the river kept them busy the whole time. Watching the sunset by the braai area with other guests around the pit fire we then heard the roar of lions that continued throughout the night. It was amazing. We will be back for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi guys,

Thank you for this amazing review. We are so glad you enjoyed yourselves. Please come back anytime!
All the best,
Colleen and Pete

Swaynekloof Farm
Manfred H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred H
Gesin met klein kinders

One of my best experiences with nature.

This is the perfect place to get away from our busy lives in Cape Town. It's not more than 90 mins away form Cape Town. My kids loved swimming in the river and just relaxing in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Manfred,

Thank you for a great review, please come again soon!

Swaynekloof Farm
Tiano X - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tiano X

A beautiful place to relax, read a book and enjoy nature.

The only disappointment, we were looking forward to making use of the communal pool but it is so small, max 4 people, also it's not well situated as it is very close to one of the chalets which makes it very uncomfortable. Besides this, it is a very nice place to go and do nothing, just recharge your batteries from the city buzz.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anica C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica C
Saam met vriende

Vreeslik lekker.

'n Naweek is hopeloos te kort om by Swaynekloof te bly, ons was almal vreeslik hartseer om huistoe te gaan. Kan vir enige iemand aanbeveel, ons, die kinders asook die honde het dit vreeslik baie geniet. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Anica,

Thank you so much for the wonderful review, so sorry you couldn't stay longer - please come back soon and request a late check out. Have a lovely year forward!

All the best,
Colleen and Peter

Swaynekloof Farm
Jeanie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie B
Gesin met tieners

Second visit was just as good as the first!

Hearing the sounds of lions and the hyena from the training farm next door was amazing. Made us remember we were in Africa. We have already recommended this place to our family for their next visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tweede besoek was so lekker soos die eerste een!

Om die geluide van leeus en die hiëna van die oefenplaas langsaan te hoor was wonderlik. Laat ons onthou dat ons in Afrika was. Ons het reeds hierdie plek aan ons familie aanbeveel vir hul volgende besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you so much, you are special people and we'd love to welcome you and your friends and family back any time!

Swaynekloof Farm
Jeanie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie B
Gesin met tieners

Loved the place.

Such a beautiful location. Rustic but worth every penny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Jeannie,
Thank you so much for coming to the farm, twice. We loved having you here and we hope you come back one day.

Swaynekloof Farm
Joyce A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of paradise.

We had a wonderful weekend. The heritage cottage was well equipped right down to a potjiekos pot. The surroundings was great (the swimming spot by the river, the Renosterbos, the roar of the lions from the farm next door to the barking of the hyena, the magnificent views from the stoep watching the sunset sipping a glass of wine with not a sound from anywhere - truly a place to relax.). The host Peter and Colleen were wonderful Peter even took me along on a drive on the farm to feed the zebra and the eland and I was given informative lesson on the history of the farm and surrounds. Truly a great place to visit and not far from the city. Once again thanks to Peter and Colleen. We will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Stukkie paradys.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die erfeniskothuis was goed toegerus en het selfs 'n potjiekospot gehad. Die omgewing was fantasties (die swemplek by die rivier, die Renosterbos, die brul van die leeus vanaf die plaas langsaan, die blaffende hyena, die fantastiese uitsigte wat kan gesien word vanaf die stoep gesien kan word terwyl jy 'n glas wyn drink in doodse stilte - 'n ware plek om te ontspan). Die gashere Peter en Colleen was wonderlik, Peter het my selfs op 'n rit deur die plaas gevat om die sebras en die eland te voer en ek was goed ingelig oor die geskiedenis van die plaas en omgewing. Dit is voorwaar 'n goeie plek om te besoek nie ver van die stad af nie. Weereens dankie aan Peter en Colleen. Ons sal definitief weer terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review, Glen, we are so glad you enjoyed your stay. Please come back soon!

Swaynekloof Farm
Chanel O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel O
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful stay.

We would definitely recommend Swaynekloof to families looking to get away together. The setting is rustic, beautiful, tranquil and simple but with all the amenities you need and the team are wonderfully friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Thank you so much for your lovely comments. We are so glad you enjoyed your stay. Please come back soon.

Swaynekloof Farm
Jorika P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jorika P
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek vol avonture.

Die naweek was heerlik, behalwe vir die volgende: baie diere hare op die stapelbeddens se beddegoed (het foto's geneem) en geen plastiekware vir kinders nie, bv. bakkies en glasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Goeiedag Jorika,

Thank you for your feedback. Will attend to the blankets,

Best wishes,
Colleen

Swaynekloof Farm
Carina H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H
Saam met vriende

Most enjoyable stay with our doggies.

Most enjoyable stay with our doggies. Thank you Colleen & Peter for being so accommodating once again. Our only regret is that we did not manage to spend more time during the day exploring your beautiful farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Goeiedag Carina,

Thank you so much for your super review. So glad you had a great time and hope you come back soon.

Best wishes,
Colleen

Swaynekloof Farm
Annelie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Baie rustige plaasatmosfeer.

Het die tyd by Swaynekloof baie geniet. Kinders het lekker by dam en rivier gespeel. Huis is lekker groot met genoeg spasie vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Annelie,
Thank you for your review. Glad you had a good time and hope you come back soon.
Kind regards,
Colleen and Peter

Swaynekloof Farm
Leonelle V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonelle V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Het baie lekker gebly op die plaas saam met 'n groot familie. Baie lekker omgewing en genoeg plek vir almal in die huis. Sal net voorstel dat hulle minder breekware in die vertoonkaste en op kaggel en tafels sal sit. Dis moeilik om heeltyd almal dop te hou dat niks breek nie, want daar was soveel onnodige breekbare goed orals wat nie vir gaste bedoel is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Leonelle,

Thank you for the super review, glad you enjoyed the farm. I will certainly take note of your suggestions.

Best wishes,
Colleen

Swaynekloof Farm
Hannelle S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelle S
Saam met vriende

Gewaarborgde tevredenheid.

Baie lekker 'venue' wat ek met gemoedsrus kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Hannelle,
Thank you so much, so glad you had a great time, please come back soon.
Best wishes,
Colleen and Peter

Swaynekloof Farm
Alicia V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia V
Gesin met klein kinders

Unbelievable!

What an amazing special stay for myself and family!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Alica,
Thank you so much for your super review - just for your info, we have put a super roof over the patio and will be resurfacing the patio floor which should make a huge difference to the feel of Green Cottage.
We hope you come back soon!
Best wishes,
Colleen and Peter

Swaynekloof Farm
Erin N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erin N
Saam met vriende

Gerieflike onthaalfasiliteite.

Die verblyffasiliteite by Swaynekloof is gerieflik vir mense wat wil wegkom van die stad af en die natuur wil beleef, asook vir groter groepe familie of vriende wat saam wil weggaan. Die groot kombuis, lapa en swembad by Swaynehuis is die ideale bymekaarkom plek vir almal. Die plaas langsaan, Cornellskop, gee ook baie goeie afslag aan diegene wat by Swaynekloof bly vir diegene wat na hulle wilde diere wil gaan kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune S
Saam met vriende

Fantasties.

Die diens was stunning. Ons krag het afgegaan a.g.v. 'n brand in die kloof en hul het vinnig kerse gebring en seker gemaak ons is reg vir die aand. Krag was weer so vinnig weer aan. Nog nooit so 'n skoon plek gesien nie. Dankie, sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Suné,
Thank you so much for your super review, we are so glad you had a good time and do hope you all come back soon.
Best wishes,
Colleen and Peter (and Ronald and Verry Nkita - our Malawian cleaners.)

Swaynekloof Farm
Cheryl B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B

Dit was goed vir die siel.

Wonderlike plek en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Cheryl,

Thank you so much for coming to the farm, and we are so glad you enjoyed yourselves. Thank you for leaving the place so clean and tidy. We hope you come back soon.

Best wishes,
Colleen and Peter

Swaynekloof Farm
Chris P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met vriende

Lekker gebly in die interessante historiese kothuisies.

Skoon, netjiese, gerieflike huisies wat alle selfsorggeriewe bied. Die historiese karakter van die geboue en die pragtige omgewing is 'n bonus. Vriendelike en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Chris,
Thank you so much for coming to our farm and we are so glad you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back here soon.
Best wishes,
Colleen and Peter

Swaynekloof Farm
Liesle B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesle B

Dit was fantasties.

Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die prente doen nie die plek regverdigheid aan nie, want die plek is baie mooi. Ons kom definitief gou gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swaynekloof Farm se terugvoer

Hi Liesle,
Thank you so much for your excellent review. We are so glad that you enjoyed yourselves and thank you for leaving the house so clean and tidy. Please come again soon.
All the best,
Colleen and Peter
Swaynekloof Farm

Swaynekloof Farm
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel Pas-pad, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6989e816d8b62363b2cb26c083a2a4d1379108a891d600c87fc22089f4437010a8fbd8d300661d273348c45dd6b6e0454ca0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Van Der Stel Pass Road Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.190470282442 19.229469895363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem