Sweet Lemon Boutique Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 30 % af

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Sweet Lemon Boutique Bed & Breakfast bied baie meer as net vars linne, gemaklike beddens en gerieflike kamers. Dié B&B bied verblyf in die unieke, gemaklike Seepunt-styl.

Kom geniet ons retro-meubels en -ontwerp. Groot ligte en kleurspatsels dra by tot die huis se atmosfeer en en bied 6 gesellige, unieke en smaakvol versierde kamers.

As jy net wil ontspan na al die avontuur in ons lieflike stad, is ons tuin en groot swembad-area die ideale plek vir jou!

Sweet Lemon Boutique Bed & Breakfast is beslis waarde vir geld en jy word omring deur styl en gemak en sal die beste diens en gespesialiseerde aandag ontvang wat jou verblyf iets sal maak om te onthou!

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweet Lemon Boutique Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R865 R606 per nag (plek vir )

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]