30% af Kry 30% af vir verblyf voor 6 April 2020
Seepunt Akkommodasie by Sweet Lemon Boutique Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+44
+44

Sweet Lemon Boutique Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 7 resensies vir Sweet Lemon Boutique Bed & Breakfast
Netheid
3.9/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
3.1/5
Melanie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met vriende

Gerieflik en oulik!

Alles was wonderlik! Ontbyt was fantasties!

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and quaint!

Everything was great! Breakfast was awesome!

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Thys K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thys K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek.

Die diens was vyf-ster. Kamer ongelooflik. Die heerlikste ontbyt.

Heleen W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Heleen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie raserig met 'n familie in kamer langsaan war baie geraas het. Muur van kamers is baie dun.

Dit was nie 'n lekker ervaring nie. Waar die ontbyt bedien word, is dit so beknop dat ons nie eers ontbyt geëet het nie. Kon net DStv kry vir 'n ekstra bedrag per dag maar hulle het 2 ure geneem om die dekodeerder in te stel en toe was dit ook met beperkte kanale. Ook geen fasiliteit in kamer vir koffie of tee, met ander woorde, geen ketel.

Lezanne T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lezanne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel was vriendelik en die ligging was okay, maar dis waar die gemak eindig.

Geen amptelike verwelkoming. Ons het 10 minute by die deur gewag. Die uitleg van die duplex kamer is onprakties. Gaste op die patio kan jou sien stort in die aand. Die waterdruk is aaklig. Die matras is ongelyk en ongemaklik. Ontbyt is gemiddeld.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Staff was friendly and the location was sufficient but that is where the comfort ended.

No official reception. Waited 10 minutes at the door. Layout of Duplex room is unpractical. Guests on the patio can see you shower at night. Water pressure is terrible. Mattress uneven and uncomfortable. Breakfast is average.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Werner M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner M
Enkelreisiger

Lekker geslaap, maar nie lekker geparkeer nie.

Daar is basies geen parkering in hierdie straat nie, en meeste van die tyd ook nie in enige van die nabye strate nie. Ek het elke aand gesukkel daarmee. En daar is ook nie enige ketel, koppies of enigiets om mee koffie of tee te maak in jou kamer nie, vir die prys en wat ek by ander gastehuise ontvang sou ek se dit is nie eens iets om oor te wonder nie. Verder het ek lekker gebly en vriendelike diens ontvang.

Andre V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre V

Ons het ons kort verblyf geniet. Die atmosfeer was baie spesiaal.

Die gastehuis is bietjie klein en beknop, maar die atmosfeer en oudhede is spesiaal. Dit is goed geleë op busroetes en vir kos-aankope en uiteet in klein, interessante restaurantjies. Sou graag veilige parkering vir motor wil hê.

Mia N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Ons het baie lekker gebly in Sweet Lemon Boutique. Die mense was vriendelik, die kamer was mooi en netjies en lekker privaat.

was R1 188
Vanaf R832
per nag (vir 2 persone)
Blits-aanbod 30% af
Kry 30% af vir verblyf voor 6 April 2020
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
was R1 188
Vanaf R832
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 188
Vanaf R832
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bertramweg 12, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwOTk0MGE0LTA0NzItNDkxYi05YmI2LTk4OWM3MTdjNzhmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 188, nou Vanaf R832  per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 12 Bertram Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.914526233802 18.393146395684
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za