Sweet Ocean

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sweet Ocean is 'n selfsorg-dubbelverdiepingvakansiehuis en 'n grondvloer-woonstel in Beachview Village, in Port Elizabeth geleë met uitsigte op die vallei en oor die see.

Sweet Ocean het slaapplek vir 7 gaste in 'n drieslaapkamerhuis en 'n addisionele eenslaapkamerwoonstel. Die eerste verdieping van die hoofhuis en die grondvloer-woonstel het elkeen 'n privaat ingang aan weerskante van die huis.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Dié twee kamers deel die gebruik van 'n badkamer. Die grondvloer-woonstel het 'n dubbelbed en 'n gesinsbadkamer. Ekstra komberse word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Sweet Ocean het 'n TV met volledige DStv en WiFi is beskikbaar. Die eetarea en leefarea het skuifdeure wat toegang bied tot 'n dek wat uitkyk op die vallei en oor die see. Die dek het buite-eetkamermeubels, sonstoele en 'n Weber.

Daar is 1 enkelmotorhuis met afstandbeheer beskikbaar, asook 2 addisionele parkeerplekke in die straat. Die huis het 'n tuin, maar is ongelukkig nie omhein nie. Sweet Ocean het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie en is ook gekoppel aan 'n afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Sweet Ocean sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweet Ocean gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za