Seepunt Akkommodasie by Sweet Ocean View Guesthouse | LekkeSlaap
+43

Sweet Ocean View Guesthouse

4 resensies
Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barkly-weg 9, Seepunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 570 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sweet Ocean View Gastehuis is in Seepunt in Kaapstad. Verblyf word gebied in 'n pragtige Kaapse herehuis wat spog met 'n stylvolle, moderne interieur.

Elk van die 4 kamers is uniek ingerig en beskik oor 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, haardroër, kluisie en ander noodsaaklikhede.

Die sitkamer het rusbanke van sagte leer waar jy kan agteroor sit en die see en berg-uitsigte geniet. Jy kan dit afwissel met 'n besoek aan die 50 m² dakterras waar jy op die sonstoele kan ontspan en die uitsigte en sonskyn kan indrink. Rond die ontspanningsessie af deur in die borrelende Jacuzzi op die onderste verdieping te gaan sit wyl Leeukop oor jou waak. Die stort op die dakterras is ideaal om jou te verfris tussen sonbad- en Jacuzzi-sessies.

By Sweet Ocean View Gastehuis bied ons jou 'n unieke ervaring - een waar eenvoud, gasvryheid en stylvolle dekor onvergeetlike welstand waarborg.

Kenmerke

Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 4 resensies vir Sweet Ocean View Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Barkly-weg 9, Seepunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweet Ocean View Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barkly-weg 9, Seepunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3YWI5MjdlLWY5ODAtNGNhNy1iMzBmLWM5Y2QxNDg2MWRiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 570  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 9 Barkly Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.918599509811 18.391679227353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za