Sweet Ocean View Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 30 % off

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod!*

*Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod!*

*Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Belasting en Ekstras
WiFi-toegang teen R39 per nag.

'n Deposito van 50% en volle kredietkaartbesonderhede sal jou bespreking bevestig. Betalings van deposito's ter bevestiging is nie terugbetaalbaar nie. Die balans van die akkommodasie moet met aankoms betaal word.

Al die vernaamste kredietkaarte (Visa, Master, American Express) word aanvaar behalwe Diners Card.

Indien gaste nie teen 18:00 opdaag nie, word aanvaar dat hul versuim het om op te daag tensy vooraf reëlings getref is. R490 sal afgetrek word van die kredietkaart as jy die kamersleutel verloor of nie met vertrek terugbesorg nie.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
'n Deposito van 50% en volledige kredietkaartbesonderhede sal jou bespreking bevestig.
Deposito's is nie terugbetaalbaar nie.
Die volgende kansellasiefooie is van toepassing:
Meer as 1 maand voor inklokdatum: volle deposito word verbeur.
30 - 14 dae voor inklokdatum: 75% van verblyfkoste.
Minder as 14 dae voor inklokdatum, versuim om op te daag of voortydige vertrek: Volle besprekingsbedrag.
Terugbetaling is onderhewig aan die diskresie van die bestuur en hang af van die vermoë om 'n plaasvervangerbespreking te vind.

Gaste wat na Sweet Ocean View Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 255 R879 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]