Sweet Ocean View Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 30 % af

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Sweet Ocean View Gastehuis is in Seepunt in Kaapstad. Verblyf word gebied in 'n pragtige Kaapse herehuis wat spog met 'n stylvolle, moderne interieur.

Elk van die 4 kamers is uniek ingerig en beskik oor 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, haardroër, kluisie en ander noodsaaklikhede.

Die sitkamer het rusbanke van sagte leer waar jy kan agteroor sit en die see en berg-uitsigte geniet. Jy kan dit afwissel met 'n besoek aan die 50 m² dakterras waar jy op die sonstoele kan ontspan en die uitsigte en sonskyn kan indrink. Rond die ontspanningsessie af deur in die borrelende Jacuzzi op die onderste verdieping te gaan sit wyl Leeukop oor jou waak. Die stort op die dakterras is ideaal om jou te verfris tussen sonbad- en Jacuzzi-sessies.

By Sweet Ocean View Gastehuis bied ons jou 'n unieke ervaring - een waar eenvoud, gasvryheid en stylvolle dekor onvergeetlike welstand waarborg.

Kenmerke

  •  Jacuzzi
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweet Ocean View Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 255 R879 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]