Sweet Olive Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 30 % af

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Sweet Olive Gastehuis is nie 'n gewone gastehuis nie. Dit is 'n Afrika-ervaring wat visie, styl en glans uitstraal soos geen ander nie. Hierdie gastehuis bring 2 wêrelde saam - Suid-Afrikaanse elemente en 'n tikkie nuwe-wêreldse binnenshuise ontwerp wat die aandag van reisigers van oral oor die wêreld trek.

Elke kamer van hierdie huis is individueel versier, geïnspireer deur 'n liefde vir grafiese kuns om aan elke sintuig genot te verskaf. Al die kamers sluit moderne en suite-badkamers, satelliet platskerm-TV's en groot beddens vir suiwer ontspanning in.

Vanuit die uitgebreide kombuis loop 'n buitelug-patio waar gaste terug kan sit en om 'n skitterende blou swembad kan ontspan, perfek vir die sonnige dae wat Kaapstad het om te bied.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweet Olive Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 R686 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za