LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sweet Sea Point Sanctuary | LekkeSlaap
+20

Sweet Sea Point Sanctuary

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 28 Okt 2020 tot 1 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Nelson-weg 28, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R935 R795 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sweet Sea Point Sanctuary is 'n bekoorlike vakansiehuis met baie karakter en gerief in Seepunt. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie.

Die huis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n klein alkoof met 'n enkelbed, 'n lessenaar en 'n stoel. Gordyne is beskikbaar om die alkoof van die leefarea te skei.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan buite op die beskutte stoep kuier. Daar is parkeerplek in 'n motorhuis vir 'n klein voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Sweet Sea Point Sanctuary sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Mount Nelson-weg 28, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R935
Vanaf R795
per nag (plek vir 3)
was R935
Vanaf R795
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Nelson-weg 28, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA559b5992e92280218bb18f164e1d5f769f64966a6931a01bcf46553c751bef7bc6c5e4cf4cab05b7d5502c019154c921160a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R935, nou Vanaf R795  per nag (plek vir 3) 28 Mount Nelson Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.912784829664 18.395065330059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!