Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweeter than Sultana

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bridget Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Sweeter than Sultana
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Yvonne C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

The room felt a bit cramped. Otherwise a very comfortable stay. Would recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heathet L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heathet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and pleasant.

We only stayed overnight. The bed was comfortable, with good linen and pillows, clean and quiet. Good host communication. Easy to get in. Safe parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monashra J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monashra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Had a fabulous time. Peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mara S
Besigheidsreis

Piep klein.

Bitter klein eenheid. Nie regtig voldoende vir twee persone. Die plekkie was egter pragtig skoon en dit is vir ons uiters belangrik. Kontaklose inklok proses is breedvoerig in WhatsApp boodskap uiteengesit voor ons koms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Themba M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Themba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was ok.

No television, it was just ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imker H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imker H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n paartjie wat die basiese soek - netjies en gerieflik.

Baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Enkelreisiger

Veilig, toeganklik, gerieflik.

Perfekte verblyf vir enkelpersoon; sentraal geleë maar steeds in 'n stil area. Maklike en veilige toegang tot die plek. Interieur is prakties en keurig met al die nodige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth Lucia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Lucia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompak, maar alles wat mens nodig het.

Lekker om privaat buite te kan sit ook. Die gasvrou was bereid om ons sonder ekstra kostes met 1 dag aan te skuif a.g.v. die verspoelings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek vir een nag se verblyf.

Goeie plek vir oornagverblyf. Parkeerplek is egter net vir baie klein voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Oornagbestemming is goed. Bietjie beknop vir meer as 'n nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies maar klein.

Kamer was baie netjies, goed geleë maar bietjie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie netjies en gemaklik. Love die self-inboek. Ons sal definitely weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas B
Besigheidsreis

Comfortably and well equipped, perfect for an overnight.

Comfortably and well equipped, perfect for an overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elton M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige tyd gehad, ideaal vir een nag.

Die ligging is lekker versteek, ideaal vir besigheidsoornag, maar WiFi coverage is swak. Prys is sakpas en ek sal enige tyd weer daar wil oornag. Naby shopping mall, en die kamer is baie netjies skoon. Veiligheid is verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed every moment!

The owner, Bridget, was absolutely hospitable. The room was lovely, we really had everything we needed. Would easily stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem En Cecelia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem En Cecelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen geraas van voertuie.

Hul het 'n goeie matras en kussings wat belangrik is vir 'n goeie nagrus. Veilige parkering, skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lz H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lz H
Saam met vriende

Loved the central location. Small, cosy, with everything that you need. Safe and secure.

Great to check in late, with no fuss when it comes to collecting the keys - awesome system. The host was very forthcoming in terms of the logistics via WhatsApp. Very streamlined check-in/out process. Makes everything easy. Can see that this room is equipped to deal with every season. And enjoyed the little outside area. Extremely appreciative of the safety, particularly when it comes to secure parking for your vehicle. Can really recommend Sweeter Than Sultana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meet all a travellers needs.

Lovely room, well kept and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, felt save, flexible and relaxed.

It was a cosy atmosphere and felt like you are at home, a well-located spot for a one-night stay. We had a lovely stay and would recommend it to anyone. The nice private area, I like the self-check-in/out option and very flexible. Wi-Fi works during load shedding. The Condo is exactly as described. Great place and good value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and value for money.

Comfortable, clean, and suitable for an overnight stay or to use as a base.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Enkelreisiger

Maklik en vinnig in en uit.

Ek het laat gearriveer en laat uitgeboek, so ek het nie die eienaars ontmoet nie, maar alles werk en die stelsel laat mens toe om vinnig in en uit te boek, sonder drama.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Erich E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal dit nie aanbeveel nie.

WiFi was baie stadig en nie altyd beskikbaar nie. Parkeerplek is net geskik vir 'n klein motortjie. Daar is nie voldoende diefwering voor die vensters en geen veiligheidshek voor die deur nie. Daar is nie plek om gerieflik in die woonstel te sit en eet nie. Daar is net twee hangers agter die deur. Dit is onvoldoende vir jou klere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenzo E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo E
Saam met vriende

The stay was fantastic.

The place is very beautiful and I love the vibe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net reg vir rond ry.

Five te dik vir somer. Laken aanbeveel daaronder of iets ligter. Nie vir langer verblyf nie. Overnight tas is al wat jy daar kan hê. Min plek vir jou eie goed. Ontbyt maak 'n probleem as jy ontbyt wil maak. Dus ontbytpappe en muesli.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweeter than Sultana se terugvoer

Hi Pearl. I have since added a flat sheet to the bedding sets, thank you for the valuable suggestion. The kitchenette is perfect for simple breakfasts including toast, yoghurt, hot beverages or cereal/porridge as there is no stove or oven for cooking purposes. Thank you so much for the review, I hope you had a lovely road trip further.

Sweeter than Sultana
Marlene R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marlene R
Enkelreisiger

Pokey converted maid's room against vibracrete wall.

Worst accommodation experience on a 20-day road trip. Arrived on a day when the temperature was over 35 degrees. Room boiling, ceiling fan ineffective. No security door on unit, so it felt unsafe to sleep with the door open. Thick duvet, no top sheet. Two hangers behind the door constituted the hanging space. Generally cramped - had to stow coolbox, etc. on the table outside. No water (already for three days), two small buckets provided for toilet and washing, and a jug in the fridge for drinking - insufficient. Notified too late to make alternative accommodation arrangements. Hosts not on premises (self-check-in through a secure box at the gate). Gate to pool locked. Host agreed to 50% reduction because of water problem. Overpriced for what it offers - pretty decor cannot compensate for inconvenience. Not for a long stay, not for a hot day, not for a rainy day.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweeter than Sultana se terugvoer

Hi Marlene

I am very sorry you had such a difficult experience. A burst pipe left our entire neighbourhood without water for 3 days over New Year's and the public holidays which unfortunately fell over your booking as well. After offering you the option to cancel for a full refund as it was out of my control, I did hope that the 50% refund was in good stead.

The pool facility is not part of the accommodation offered hence the locked gate. I apologize for the extremely hot day you experienced and the inconvenience of no water during that time. I believe it was collectively an out-of-the-ordinary situation as our guests are usually very happy with the flat.

May you have a wonderful new year, Marlene.

Sweeter than Sultana
Janine D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely time.

We enjoyed our stay. Nice view from outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christeen D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeen D
Saam met vriende

Uitstekende diens. Mooi en netjiese verblyf en veillig.

Baie netjies en skoon. Veillige parkeerplek vir voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry John W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry John W
Besigheidsreis

Goeie ligging en waarde vir geld.

Goeie ligging, waarde vir geld, veilig, naby winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik.

Gemaklik, niks meer nodig vir 'n oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerissa S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect.

Everything was nice and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri L
Enkelreisiger

My eerste indrukke was die netheid, veiligheid en rustigheid.

Ek het my besoek by Sweeter Than Sultana baie geniet. Dit was goed toegerus met alles wat nodig is. Sal vir seker weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, neat and clean.

We had a family gathering and needed a place to sleep, close by. We really had a very enjoyable stay at Sweeter Than Sultana. All we needed was there - mirror in the right location. which I find very important,, enough plugs, nice shower with good pressure. The detail to attention cannot be missed. We will definitely be back should we need a place to stay close to our children. Bridget was a very friendly and an informative host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony J J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony J J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice! Good value for money!

What a lovely and friendly hostess! She made us feel at home from the start. Good value for money, nice bed. Got the rest we needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en voldoende met 'n paar ekstras, melk koffie en beskuit.

Dik duve nie geskik vir somer nie, laken plus ligte deken word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sultanastraat 6, Steynsrust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf005dabb7c7a7c8591958ec8f6a5f062d2a2b007a2e1c947167152825ba4c6308bcf7a94cc396e80152889543227c8c17cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 6 Sultana Street Steynsrust 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.05272393407 18.818112284656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem