Sweetest Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 30 % af

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Sweetest Apartments is 'n versameling pragtig gerestoureerde eenhede wat met die eeuwisseling gebou is.

Verblyf is beskikbaar in 'n 5 eenhede met slaapplek vir 16 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n luukse leefarea en 'n oopplan-kombuis. Geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv en 'n kluis in.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n privaat agtertuin waar hulle in gemaklike skadukolle kan ontspan en die warm Afrika sonskyn kan geniet. Die Victoria & Alfred Waterfront en die pragtige strande van Clifton en Kampsbaai kan in die omgewing besoek word.

Kenmerke

  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweetest Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R700 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]