Sweetie Pie Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sweetie Pie Cottage is 'n selfsorg-kothuis in die hartjie van Clarens, sowat 200 meter vanaf die middedorp. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer af.

Ons bied verblyf in 2 ruim slaapkamers en spog met onbelemmerde uitsigte oor Horeb-berg en die Malutiberge. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en 'n oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ketel. Die groot leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en 'n gaste-toilet aan die een kant. Die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe.

Die kothuis is net 'n kort entjie vanaf verskeie winkels, galerye en restaurante, asook besienswaardighede en doendinge.

Slaapplek

'n Bespreking by Sweetie Pie Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweetie Pie Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 370 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za