Swell

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swell bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Elandsbaai. Die huis is ongeveer 200 m van die strand af geleë.

Die huis het 3 en suite-slaapkamers en 'n ruim en goed toegeruste oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea op die boonste verdieping. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, vierplaatstoof, en skottelgoedwasser. Daar is 'n etenstafel en stoele in die eetarea, sowel as 'n binnenshuise braai/kaggel in die leefarea. Die leefarea lei na 'n balkon met uitsigte oor die see. Die groot stoep op die onderste verdieping bied ook braaigeriewe en lei na die tuin.

Gaste kan gerus die Elandsbaai-strand en Verlorenvlei-riviermonding besoek, sowel as Lambertsbaai wat ongeveer 52 km ver is.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swell gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za