Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swept Away B&B

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 50, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swept Away Guesthouse is in Yzerfontein, 'n klein stil vissersdorpie aan die Weskus. Die gastehuis is bo-op 2 heuwels en bied 'n asemrowende uitsig oor eindelose wit strande en die baai wat net 600 m verder is.

Verblyf word in ’n selfsorgwoonstel en in ’n selfsorghuis gebied. Daar is 'n rugsteunkragstelsel in die geval van beurtkrag.

Die luukse selfsorg-hoofgastehuis is perfek vir ’n groter gesin of groep. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die huis lei na ’n pragtige oopplan-leefarea met ’n Tv wat DStv Premium het, en daar is ’n binne-braai, ’n kaggel en ondervloerse verhitting. Daar is ook ’n sake-area, met ’n professionele werkspasie en WiFi. Oorkant die leefarea is die Mariner's Lounge en die Ship Bar. Die kombuis is goed toegerus met ’n skottelgoedwasser, dubbelyskas-vrieskas en ’n gasstoof. Die eetarea het ’n etenstafel met 10 sitplekke en bied ’n uitsig oor die see. Die kombuis en eetarea het ook ’n pragtige Gotiese-kaggel.

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi, TV, DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Dié eenheid het ook 'n sitarea en 'n privaat ingang.

Daar is braaigeriewe en WiFi op die perseel.

Aktiwiteite op die perseel sluit visvang, fietsry, swem, voëlkyk, bergfietsry en wynproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 101 resensies vir Swept Away B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Versfeldstraat 50, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swept Away B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 50, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA797df473434c74635fc39190067eccdef0165d46362785d3ae2a0d822e42bbcc0dfc415679faa4d4d4927e18e8dce141aec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 50 Versfeld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.352904623019 18.150627682078