Swiblati Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swiblati Lodge is 'n pragtig opgeknapte selfsorghuis op die groenstrook in die Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge het alles wat gaste sal nodig hê wanneer hulle hiér in die bos kom ontspan.

Die lodge het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer en 'n privaat stoep.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n oond in. Die sitkamer het 'n TV met DStv Premium-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die lodge is perfek vir onthaal en spog met 'n buite-area, 'n plonspoel en 'n boma-area.

Slaapplek

'n Bespreking by Swiblati Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swiblati Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false