LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swinford Manor | LekkeSlaap
+34

Swinford Manor

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Swinford Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lindy K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy K
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf.

Verblyf was gerieflik en skoon. Huisie het alles wat nodig is. Kinders het die swembad en kano baie geniet. Vir ligte slapers, sal die raserige verkeer dalk 'n probleem wees.

Lieze B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze B
Gesin met klein kinders

Mooi, netjiese en veilige verblyf.

Het ons 4 dae daar vreeslik geniet, wens kon langer bly. Plek is baie skoon, kombuis is goed toegerus. Goeie kwaliteit handdoeke en beddegoed. Pirates Creek self is ideaal vir kinders. Hul het geroei, fietsgery in oord, by die speelarea gespeel en geswem in die kinderswembad. Kommunikasie met eienaar en persoon wat sleutels gegee het was goed, vinnig en vriendelik. Dis wel langs die N2 wat redelik kan raas, maar het ons nie gepla nie. Die uitsig op die river maak op daarvoor. Trappe na boonste slaapkamers dalk ook effe onveilig vir kinders jonger as 2. Dis ook geleë regs langs die bekende Jolpins Restaurant, ons kon sommer tot daar stap. Ons sal vir seker terug wees.

Anja L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja L

Wonderlike uitsig, heerlike verblyf.

Ek het 'n paar aanbevelings om te maak: Ons het geen toegang gehad tot skoon handdoeke, beddegoed, skoonmaakmiddels of afdroograkke nie. Alle ander plekke word skoonmaakdienste ingesluit, al is dit net twee keer in die tien dae.

Franz S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Franz S
Saam met vriende

Relaxing and tranquil.

Great place for a relaxed break. My suggestions to the owners: being a 6 sleeper they can make provision for at least one more canoe. Although the Netflix was not used, the units need to be looked at as it does not work properly. Also, we found there could be more black bags for refuse removal, especially when staying for 4 days. Other than that the house comes highly recommended.

Swinford Manor's terugvoer

Dear Franz

Thank you for your input. I will look into another canoe and will see to it that more black bags are left for guests' use. Unfortunately, regarding the internet, there are times when the server has problems with their masts and the load shedding does not help; these factors are out of our control. The internet does work very well otherwise.

Carmen

Swinford Manor
Minione L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minione L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serenity.

Swinford Manor was absolutely fantastic! All the little details were great! In all the rooms there were little chocolates on the beds even though we only used one bedroom. All of the rooms were made up perfectly! The location was great! And the canoeing was so much fun!

Swinford Manor's terugvoer

Dear Minione,
Thank you for such a lovely message. We are so glad you enjoyed your stay. We would love to welcome you back soon.
Warm Regards
Swinford Manor

Swinford Manor
Helga K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Dit was 'n lieflike plekkie en ons sal enige iemand aanbeveel om te oornag by Swinford Manor. Die uitsig was asemrowend toe die wolke so bietjie weggetrek het. Ons sal sekerlik weer oornag as ons in Wilderness is!

Swinford Manor's terugvoer

Dear Helga,

Thank you for your lovely review.

We look forward to hosting you again soon!

Warm regards,
Swinford Manor

Swinford Manor
Lynn S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie lekker, skoon en netjies, almal vriendelik.

Swinford Manor's terugvoer

Dear Hansie,
Thank you for your great review. We look forward to hosting you again.

Swinford Manor
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pirates Creek Holiday Resort, Chalet 5, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAio9pOfkVKRZXtp5z7wf5rdgS7ftZ45r7k8FXRIfuBWWKZG1z7W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Pirates Creek Holiday Resort Chalet 5 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -33.9958 22.59656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!