Lambertsbaai Akkommodasie by Sybille Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+45

Sybille Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybillestraat 14, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sybille Self-Catering Accommodation is in die hartjie van die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai geleë wat net 'n uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad is. Die ruwe Weskus en die golwende branders wat op Lambertsbaai se spierwit strande breek, het as inspirasie gedien vir dié instansie.

Verblyf beskik oor 5 eenhede en het slaapplek vir 16 gaste. Elke eenheid het braaigeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n waaier.

'n Heerlike ontbyt word in die sonnige eetkamer bedien, dit kan op versoek gereël word. Let asb. daarop dat gaste hul eie braaitoerusting moet saambring.

Ontspan in die sitkamer of geniet ons pragtige tuin waar jy die branders op die strand kan hoor breek en die seelug kan ruik. Doendinge in die omgewing sluit vierwielmotorfiets-roetes, diepseevisvang, 4X4-roetes, 'n gholfbaan en jy kan ook op Lambertsbaai se ongerepte strande gaan stap.

Vanaf Augustus tot en met November is dit blomseisoen. In dié tydperk bied die natuur 'n onverbeterlike skouspel aan en Lambertsbaai word in kleur getooi. Dít is beslis 'n gesig wat elkeen onder oë moet kry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir Sybille Self-Catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sybillestraat 14, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sybille Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybillestraat 14, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmY2Y4MGY0LTQyZjUtNGIxMC1hNzE1LTY4NzZiNDc4ZjE2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 14 Sybille Street Lamberts bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.099678 18.304856
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za