Syce Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Rousstraat 33, De Rust, 6651, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Syce Cottage is onder in 'n mooi tuin op die eienaar se perseel geleë en is dus privaat. Dié tipiese Klein Karoo-selfsorgkothuis het dik klei mure en is weg van die besige hoofweë. Die perseel is in die dorpie, De Rust, en bied lieflike uitsigte op die Swartberge.
Dié kothuis beskik oor 'n sitarea met 'n Slim-TV en 'n dagbed. Daar is ook 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n yskas en 'n tafel met stoele in die eetarea. Tee en koffie word voorsien. 'n Ligte ontbyt wat uit vrugte, jogurt en brood bestaan, is beskikbaar. Die kothuis het sy eie buite area met sitplek.
Syce Cottage is 11,4 km vanaf Meiringspoort se bergpas geleë. Die Klein Karoo spog met baie goeie olywe en olyfolies. Die area bied ook volstruise, wild en wynplase wat bekend is vir hul wyn en port. Die bekende Kango-grotte is 42,4 km weg.
Slaapplek
’n Bespreking by Syce Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Le Rousstraat 33, De Rust, 6651, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Rousstraat 33, De Rust, 6651, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom