Sydney Green Point Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Sydney Green Point Villa is 'n selfsorghuis in 'n rustige laan in die dinamiese Groenpunt in Kaapstad. Die huis is naby 'n rits van besienswaardigehede en restaurante in die omgewing.

Dié smaakvol versierde en moderne vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers is het 'n stort of 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof en 'n oond, yskas, eetgerei en ingeboude kaste.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n binnehof wat gedeeltelik onderdak is met 'n ingeboude braai-area en 'n etenstafel met sitplek.

Die perseel het ook 'n swembad en veilige parkeerplek. Sydney Green Point Villa is naby verskeie kroeë en restaurante, Kaapstad Stadion, Seinheuwel, die V&A Waterfront, Seepunt Promenade en Groenpunt Echo-park.

Slaapplek

'n Bespreking by Sydney Green Point Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sydney Green Point Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 R4 400 per nag (plek vir 8)

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za