Sydney's 1 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sydney's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Kaapstad se sakekern geleë. Die gebou is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe.

Die woonstel is op die vierde verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrgolfoond, oond, stoof, kookgerei en eetgerei.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die leefarea het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat balkon. Die gebou het ook 'n swembad binnenshuis, 'n gimnasium, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangsarea en toegewese parkeerplekke met afstandbeheerde toegang.

Die gebou is naby verskeie kuierplekke, restaurante en museums geleë en die KIKS, Kunstekaap, Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront is net 'n kort entjie se ry van die gebou af.

Slaapplek

'n Bespreking by Sydney's 1 Bed Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sydney's 1 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za