Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sylvan Park Garden Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Sylvan Park Garden Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rev Brian N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rev Brian N

We had a wonderful time and will definitely return.

Vanessa was the perfect host, making us feel so welcome. The garden is wonderful and full of birds, etc. The view of the Helderberg Mountain was a real bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

All worth it.

Very relaxing, peaceful environment. The garden is stunning and of course the pool is a plus point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvan Park Garden Apartments se terugvoer

Thank you so much!

Sylvan Park Garden Apartments
Peet G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons baie goed geleë, skoon en met alles wat nodig is.

Die kamer is toegerus met alles wat nodig is. Ons is goed ontvang en die plek is veilig. Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay in peaceful surrounds.

The hostess was very welcoming and accommodating and made us feel at home. Very central in relation to shops, malls, wine farms, etc. Lovely garden and view of the Helderberg mountain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie E
Besigheidsreis

Pleasant atmosphere and good views of the mountain.

The units at Sylvan Park Garden Apartments are well-maintained and well-furnished. The dividing walls between units are drywall with little soundproofing, which means you don't have much peace and quiet as you can hear the neighbors chatting during the day and snoring at night.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miemie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie L
Enkelreisiger

Uitstekend.

Ligging is sentraal, akkommodasie uit boonste rakke en gasvrou en personeel baie behulpsaam. Vyfster-verblyf beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful.

The location is central, close to the beach and shopping mall with a mountain view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berenice L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice L
Gesin met tieners

Inspirational & peaceful.

Beautiful location, friendly hosts, great value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

I love it. Vanessa is wonderful host. And I like Rudi the doggo.

Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Would visit again. Host was really kind in offering a gift for the guest's birthday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese belewenis.

Vriendelikheid, gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aaron N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Aaron N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location - wonderful host.

Thoroughly enjoyable. The walls between the units are just too thin so can hear every single thing of your neighbours. Other than that, highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende, Stille, Avontuurlustige, Wonderlike wegbreek.

Ons was op die hande gedra. Almal was so baie vriendelik en behulpsaam. Dit was beslis 'n wonderlike paar dae van lekker swem, braai, kuier, laat lê en lekker rustig verkeer in ons woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vernon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average.

The walls dividing the apartments are made from drywalling, and the noise from the adjacent, apartment was clearly easy to hear, could hear the people talk at normal volume and hear the owner wash their dishes. Not very private at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met vriende

Fantastic like the last time we were here.

We surprised our friends on their anniversary and they were equally impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamlin G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamlin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was perfect and very relaxing.

It's cosy and you feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek vir natuurliefhebbers.

Alles was wel. Die vooraf-kommunikasie het ooreengestem met dit wat vir ons gebied was. Die host was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edu R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edu R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Uitstekend vir oorslaap, maar nie ingerig vir langer verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunelle O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil is an understatement!

The garden is absolutely amazing, ideal to make your mind and soul rest and unwind. Everything was 100%, from the room to the garden, the facilities and the hosts! We even got an upgrade! We had such a great, relaxing time. Thank you to Vanessa and her husband for being so welcoming, you were the cherry on top!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was one of the most relaxing stays I"ve had in years.

We were warmly welcomed by our hosts. The room was super clean and everything was as promised. I would recomend this venue to any one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneliese G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish apartment in a nice, quiet neighborhood.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamzyn S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamzyn S

Baie relaxing.

Dit was baie rustig en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie nice plek. Rustig. Kliëntediens is goed. Wat die plek ook nice maak is jy kan vriende oornooi. Jy kan swem wanneer jy wil. Sal definitief weer by Sylvan Park Garden Apartments bespreek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons was hartlik verwelkom en die eienaars het moeite gedoen om ons te vertel van die toeriste-aantreklikhede in die omtrek. Ons het lekker gebly en sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavoran S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavoran S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lieflik.

Ons het baie lekker gehad. Die mense van die plek was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal hopelik weer terugkeer om 'n lieflike tyd daar te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie genotvol.

Ek en my vrou het die tyd daar baie geniet. Veral sy wat deur die dag tuis gebly het. Baie aangename geselsies met die gasvrou gedeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvan Park Garden Apartments se terugvoer

Hi Johan,
Thank you for the lovely reveiw. We enjoyed meeting you and your wife and found your stories about underwater hockey facinating. Take care and all the best for the New Year.
Regards,
Vanessa

Sylvan Park Garden Apartments
Emmanuel M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies, die perfekte plek.

Baie lieflike plek om in te bly, perfekte area, lekker naby Somerset Mall. Ek het die braai baie geniet. Lekker swembad ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvan Park Garden Apartments se terugvoer

Dear Emmanuel,
Thank you for the lovely review - we enjoyed hosting you and hope you enjoyed the rest of your trip.
Best Regards,
Vanessa

Sylvan Park Garden Apartments
Johnathan P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnathan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love it. The environment and peacefulness. Great value for money,

Would definitely go again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mal daaroor. Die omgewing en rustigheid. Baie goeie waarde vir geld.

Sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed toegeruste selfsorg-eenheid.

Vriendelike ontvangs met aankoms. Ons sal dit vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvan Park Garden Apartments se terugvoer

Dear Rudolf,
Thank you so much for the lovely review. We so enjoyed meeting you and your wife - it was a pleasure hosting you.
Kind Regards,
Vanessa

Sylvan Park Garden Apartments
Tyrone R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone R
Saam met vriende

Value for money.

Very caring and loving people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Baie omgee en liefdevolle mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellistatia B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellistatia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, het die rustigheid geniet.

Ons tyd by Sylvan Park Garden was aangenaam. Sal enigeen aanbeveel om daar te gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so relaxing.

My partner and I had such a peaceful stay, exactly what we both needed after exam stress. I would definitely recommend this place to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jinine A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was epic.

We had the most awesome weekend ever would definitely book again was worth our money. Recommend it to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Die woon-eenheid was baie skoon en die geriewe is goed. Die tuin is baie mooi en dit was lekker gewees om oggendkoffie in die tuin te kon drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann D
Gesin met tieners

Everything you need at Sylvan Park.

Me and my family had an awesome weekend. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michel D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too close to cell phone tower just behind.

Good accommodation. Room well kept and well furnished. We didn't feel good about having the cell phone tower just behind us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D
Gesin met tieners

Owners were very friendly and accommodating, and the unit was very clean and well equipped.

I arrived after 22:00 due to a late flight, but the owners had said they would wait up for me, which they did. The apartment was very neat, tastefully furnished and well equipped. Great shower and hot water, and the unit and bathroom was very clean and tidy. I felt safe in the garden setting. Strongly recommend and I will stay there again if I visit Somerset West.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and peaceful.

A place where married couples can have real time with each other.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi en rustig.

'n Plek waar getroude paartjies werklik tyd saam kan deurbring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon R
Saam met vriende

Ons het 'n rustige verblyf gehad.

Die toeganklikheid van die eenheid vir 'n rystoel was baie gemaklik en gerieflik. Hoewel alle fasette van die badkamer en eenheid nie prakties was om te gebruik vir 'n persoon in 'n rystoel nie is die feit dat Sylvan Park voorsiening maak vir iemand wat rystoelgebonde is verblydend en behoort dit spesifiek so geadverteer te word omdat akkommodasie vir die rystoelgebonde persone bitter skaars en feitlik onbeskikbaar is. Ek sal enige tyd weer van hulle fasiliteite gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenette O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lenette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate for short stay - clean, overall not bad.

Comfortable and newly decorated. Clean and spacious. Would have appreciated a bit more e.g. hairdryer, somewhere to eat (we had to move the patio table inside). Overall not bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Ons sal weer gebruik maak van julle, die bed was vir ons baie belangrik en ons het ongelooflik lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Bed is nie in 'n goeie toestand nie, en badkamer baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherise A
Saam met vriende

Baie netjies.

Baie netjies en gerieflik gewees, het lekker daar gebly. Beveel enige persoon om daar te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dane P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not enough words to describe!

Firstly, Vanessa and her husband, a huge thank you to you guys, what special and amazing human beings they are. Had a beautiful stay and honestly can’t wait to go back! I honestly don’t know what to say but that it’s my favourite place and man, it’s just amazingly incredible. Absolutely love it! Thank you again guys, see you soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Netjies, skoon, alles wat jy nodig het, baie vriendelike ontvangs.

Werklik mense wat die ekstra myl stap om jou verblyf vir jou aangenaam te maak. Dankie vir die ekstra moeite met die slaapplek vir die kinders. Dankie ook vir die ekstra moeite met die aanstuur van die vergete items! Die woonstel is ook toegerus met alles wat nodig is. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en het tuis gevoel beveel aan vir ander.

Was baie lekker. Daar was 'n swembad en gratis WiFi. Kamers pragtig, lekker warm water. Vriendelike mense. Lekker plek naby die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Nice place to call home.

The welcoming by the owner was greatest. The view hardly forget about any negatives in your life.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Ware tuiste.

Is so hartlik deur die eienaars verwelkom. Ons het sommer van ons sorge vergeet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel en baie netjies.

Ons is hartlik ontvang, verduidelik waar alles is. Tuin is ook mooi. Sal net aandag gee aan stort se vloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather G
Saam met vriende

It is a lovely homely setting, perfect for a weekend away.

Rooms are beautiful, clean, newly furnished, owners are friendly, accommodating and inviting, great hospitality, gorgeous view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvan Park Garden Apartments se terugvoer

Thank you Heather, we really enjoyed meeting you and hope to see you again sometime in the future.

Sylvan Park Garden Apartments
Callie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Callie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld, as dit net nie vir die "kartonmure" was nie.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaars en die kamer was by aankoms gereed, baie netjies en goed toegerus. Ons het egter die nag 00:30 wakker geword van stemme in die kamer langsaan. Die bure het normaal gepraat (nie geskreeu nie), maar deur die papierdun "dry wall"-mure kon 'n mens steeds alles hoor wat hulle vir mekaar vertel en ons het dit uiters steurend gevind. Teen 01:00 kon ek dit nie langer uithou nie en het teen die muur geklop, waarna die stemme stil geword het. Ons slaap was onderbreek en ons het gevolglik nie 'n goeie nagrus gehad nie. Andersins was die verblyf heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia D
Gesin met klein kinders

Very peaceful and lovely.

It was awesome just relaxing there. Will go back there anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sd V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese gastehuis.

Die parkeerplek is bietjie klein maar veilig. Die kamers is pragtig modern en skoon en bekostigbaar om daar te oornag. die kamers is in 'n pragtige tuin met swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and very friendly owners. Will use again.

Friendly, neat and tidy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese en vriendelike eienaars. Sal weer hier bly.

Vriendelik, netjies en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita-lize C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita-lize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het regtig baie lekker gebly, Vanessa, Mark en Tony was verskriklik gasvry, ons sal vir seker weer daar gaan bly as on in die Kaap is. Kan dit vir seker aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashraf P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashraf P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die enigste rede hoekom ek nie die plek sal aanbeveel nie is oor dun "drywall" kan als hoor in ander eenheid.

Die rede hoekom ek nie vir vriende sal aanbeveel nie is die feit dat die mure nie klankbestaand is en gevolglik kan jy basies als aanhoor wat in die ander wooneenheid gebeur, so ietwat 'n inbraak op privaat. Hoop dit kan verbeter word maar in algemeen die plek is fantasties geleë in 'n baie stil pragtige plek met baie mooi uitsort oor die tuin en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanita W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita W
Saam met vriende

Bliss!

Heerlike tyd in pragtige gastehuis. Keurig versorg en netjies! Gasvrou, Vanessa is 'n lieflike, bedagsame mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R970
R970 R679
per nag (plek vir 2)
Vanaf R970
R970 R679
per nag (plek vir 2)
Vanaf R970
R970 R679
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steynsruststraat 10, Braeview, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy1vlibl5s0GXSVzZLwSBqWNM7ol2dhWT6rUrDnBmP5jsDUkpzW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R970 nouVanaf R679 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 10 Steynsrust Road Braeview 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.05345943574 18.827191349119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem