Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sylvas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

The Fouries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Sylvas
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicolas E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas E
Gesin met klein kinders

Great stay, wonderful place.

We had a great stay at Sylva's place. The service was great, only positive. We will come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Hi Nicolas

Thank you so much for the amazing feedback. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon!

Kind regards
The Fouries

Sylvas
Mark S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

A perfect place.

Peaceful with all that we needed for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Hi Mark

Thank you for the positive feedback! Hope to see you again soon.

Kind regards
The Fouries

Sylvas
Magdaleen F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eg aan Nature's Valley.

Baie gemaklike oornag- en vakansiebestemming. Baie goed toegeruste wooneenheid, ons is baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardie B
Gesin met tieners

Oornagstop.

Dis 'n pragtige omgewing, wens ons kon langer bly. Wonderlike huis met alles wat jy nodig het vir vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabrielle L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle L

Heerlik in die bos! Idiaal vir groot groep. Ons was tien persone en vyf het elke dag kom kuier en daar was genoeg spasie op die stoep!

Eienaar was baie behulpsaam. Daar is gas en battery-ligte wat dit makliker maak met beurtkrag. Probleem met WiFi is spoedig reggestel (oor 'n langnaweek). Daar is 'n woonstel op die huis en mens voel mens pla die inwoners, as mens op die stoep kuier. Dit is sekerlik die enigste aspek waaroor mens sou kon "kla". Inwoners van ander woonstel, het egter dit nie steurend gevind nie. Ons sien Sylvas weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genevieve T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve T

Lekker pret.

Baie gemaklik vir 'n groot groep, netjies en naby aan alles wat lekker is in Nature's Valley. Huis ruik bietjie nat as vensters toe was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Genevieve. Was 'n plesier om julle daar te he.

Groete
Die Fouries

Sylvas
Angela G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela G
Saam met vriende

Owner has made sure that everything one needs for a great stay is on site.

The onsite agent (Madel) was amazing! She went out of her way to assist with our queries. Unfortunately whilst there were so many great things to make our stay comfortable, the overpowering damp and moldy smell was most unpleasant. The separate cottage could not be used as a result of the damp smell. There was mildew on the furniture, hence the cleanliness rating. The accommodation and facilities were otherwise clean. A kayak or canoe would have been a pleasant facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F

Te heerlik!

Ons was saam met my ouers daar vir 'n gesamentlike verjaardagnaweek. Dit het soos 'n droom gewerk met die hoofverblyf se kombuis en dek. Volgende jaar maak ons beslis weer so. Heerlik koel onder die bome met 'n groot verskeidenheid voëls vir kykers. Regtig 'n plek wat ek kan aanbeveel as jy rus vir die siel soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Hi Trudie, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te akkomodeer en hoop om julle gou weer te sien. Groete.

Sylvas
Monika L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige selfsorgverblyf in pragtige boomryke omgewing.

Ideaal vir voëlkykers; sommer vanuit die huis en vanaf die dek kan tipiese voëls van die Suid-Kaaplandse bosse (Afro-Montane forest) gehoor en gesien word. Die woning is volledig toegerus vir selfsorg. Ons het die eerste aand heerlik op die groot dek gebraai. Dankie vir die braaihout en vuuraanstekers; ons het ons pakkie aanstekers vir die volgende gaste agtergelaat. Die volgende twee dae het dit te veel gereën, maar ons kon gerieflik in die huis kosmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Vrede op aarde, rustig. Lekker buitebraai en kuierplek. Lekker basis om vanaf rond te stap.

Die woonstel is ongelooflik toegerus met alles waarvan jy kan droom. Jy hoef net swemhanddoeke te neem. Heerlike ys en vrieskas. Daar is selfs Magneto-lampe gelaai vir beurtkrag. Die buitebraai en kuierplek is net te lekker. Daar is ook 'n buitestort vir 'n sandlyf. Puik diens van die agent en persoonlike kontak van die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Hester. Was 'n plesier om julle daar te he en hoop om julle gou weer te sien.

Groete!

Sylvas
Melina J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melina J
Saam met vriende

Comfortable, surrounded by the forest, peaceful. Offered us everything we needed for a home away from home.

Walking distance to just about anywhere. Enough secure parking. Great outdoor space for entertaining.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Perfekte plek vir twee gesinne in paradys!

Ons het ons verblyf by Sylvas baie geniet - die eiendom het 'n hoofhuis en 'n kothuis, wat perfek is vir twee gesinne met twee of drie kinders. Daar is 'n lieflike dek onder 'n groot boom met 'n braai - in die konteks van die woud en see van Nature's Valley. Fantastiese waarde vir geld, kan dit aanbeveel en ons sal beslis terug wees. Bring fietse, dan is jy tjop-tjop by die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shantell G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantell G
Gesin met klein kinders

Great stay

This was really a great getaway. Sadly we only stayed for one night. If you love nature you will love this place. Close to the sea, while you are in the forest. The host is amazing. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Thank you for the nice feedback! Was a pleasure hosting you guys and hope to see you again soon for a proper stay!

Sylvas
Nicola O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola O
Saam met vriende

Very comfortable stay the night before the Otter Trail.

Well equipped with a great shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Hi Nicola

Thank you for the feedback and hope to see you guys again.

Kind regards
The Fouries

Sylvas
Joanne P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne P
Gesin met tieners

Perfect for families with older children.

Our group of six had a wonderful holiday in Sylvas. The property is well suited for families with older children with the extra cottage offering additional space. Sylvas is the perfect holiday space- from the friendly welcome and excellent communication from hosts, it’s proximity to forests and the lagoon and beach, to the relaxed holiday feel of the house. We enjoyed visits from baboons, vervet monkeys and Knysna loeries and sitting on the deck at night watching the fruit bats. We would love to visit Sylvas again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Thank you for the response Joanne. Delighted you guys had a nice stay and hope to see you again.
Kind regards
The Fouries

Sylvas
Karmel R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmel R

Baie lekker gewees vir 'n groot familie. Ons het ook lekker troue gehou.

Dit was ons trounaweek. En dit was so gerieflik om almal saam te kon hê en nog steeds veilig te wees weens Covid. Wens ons kon langer gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Bly julle het dit geniet Karmel en weereens geluk. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Die Fouries

Sylvas
Lindsey D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey D

We were 3 families with children on a weekend away

We were very pleasantly surprised with this accommodation! Often the reality doesn't live up to the images, but here what we saw was exactly what we got. There was more than enough space for everyone, even with having to stay inside when it rained. We were also surprised that they had EVERYTHING! Anything we looked for we found, everything was clean and comfortable, and the location was perfect for a nice hike in the forest!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sylvas se terugvoer

Hi Lindsey
Thank you so much and we look forward to hosting you guys again!
Kind regards
The Fouries

Sylvas
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, 9301, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90141a2f0ddffa4489ce2e10e3e19d8325be1fc33927b3f44af4dbae95693a8adf35f571a5a6707e570c53c8ac8a3745d43f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.978784 23.558193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem