Mosselbaai Akkommodasie by Symphony | LekkeSlaap
+5

Symphony

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: E.Albens-straat 24, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Symphony is 'n knus selfsorg-eenheid in die kusbewarea in Danabaai, buite Mosselbaai. Die eenheid is 'n kort entjie se ry van die strand en gholfbane af.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en gedeeltelike see-uitsigte. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n braai-area, TV, DStv en 'n waaier in. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, seiljagvaart, bootry, visvang, gholf en walviskyk in die omgewing geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Symphony sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Symphony
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • E.Albens-straat 24, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Symphony het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: E.Albens-straat 24, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnFZX7gU98Vk6dBW0Nht3xEuB8pA2T17684zR3pV12eLBGSWeX3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 24 E.Albens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.19914699066 22.032614350319
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za