Oranjezicht Akkommodasie by Table Mountain Eco Retreat | LekkeSlaap
+32

Table Mountain Eco Retreat

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridleweg 25A , Oranjezicht, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 012 R2 560 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Table Mountain Eco Retreat bied selfsorgverblyf in Oranjezicht. Dis op die Tafelberg Nasionale Park se grens geleë en net 'n entjie se ry van die Kaapse middestad af.

Dié ekovriendelike huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n enkelslaapbank. Die badkamers het storte en/of baddens.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en TV, en lei na die binnehof met 'n rotsswembad, braai-area, 'n lieflike uitsig op Tafelberg en 'n gedeeltelike uitsig oor die stad.

Parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis, op die perseel en in die straat beskikbaar. Dis net 'n paar minute se ry vanaf die Van Riebeeckpark-voetslaanroete; sowat 10 tot 20 minute se ry vanaf verskeie sake- en ontspanningsgeriewe, en ongeveer 25 minute se ry vanaf die V&A Waterfront.

Table Mountain Eco Retreat is ook net 'n entjie se ry vanaf Kampsbaai in die Atlantiese Seekus.

Let wel: Die huis grens aan 'n ander, maar is heeltemal privaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Table Mountain Eco Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bridleweg 25A , Oranjezicht, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 012
Vanaf R2 560
per nag (plek vir 8)
was R3 012
Vanaf R2 560
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridleweg 25A , Oranjezicht, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ufijxFxrMr8shDogn6nhUW3NsT5rGNzddYNXaT4PWImJrfswN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 012, nou Vanaf R2 560  per nag (plek vir 8) 25A Bridle Road Oranjezicht 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.946855803947 18.41664956316
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za