Table Mountain Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Table Mountain Views bied verblyf in Welgelegen, Kaapstad en spog met pragtige uitsigte op Tafelberg en Leeukop van die stoep af.

Daar is 1 eenheid met 2 ingange en dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die leefarea het 'n ekstra enkelbed en die badkamer het ’n stort, toilet en 'n wasbak.

Etes kan teen ekstra koste gereël word en gaste het toegang tot die binnehof met ’n swembad en braaigeriewe.

Dienste soos lughawependeldienste en masseerterapie-sessies is beskikbaar op die perseel teen ’n ekstra koste. Table Mountain View is ideaal geleë en is slegs 1,6 km vanaf Panorama MediClini, 3 km vanaf N1 Shopping Mall en Parow Gholfklub, en 7 km van Canal Walk in Century City.

Slaapplek

'n Bespreking by Table Mountain Views sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Table Mountain Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za