Vredehoek Akkommodasie by Table Mountain Views | LekkeSlaap
+15
+15

Table Mountain Views

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Mill-straat 70, Tuine, Kaapstad , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Table Mountain Views is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Vredehoek, Kaapstad. Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en dit is ideaal geleë, naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en om die middestad.

Die woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en dit lei na 'n beskutte balkon met glasvensters. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer en sitkamer het pragtige uitsigte opTafelberg. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak, toilet en wasmasjien.

Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n kombuis, keramiekstoof, mikrogolf-konveksie-oond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met hoë stoele in die kombuis-area. Die leefarea het 'n gemaklike leerbank langs 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks het 'n klein gemeenskaplike braai-area vir gaste se gebruik en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Table Mountain Views is in die boonste Tuine-area geleë en dit is naby Gardens Winkelsentrum en die MyCiti Bushalte.

Slaapplek

’n Bespreking by Table Mountain Views sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Upper Mill-straat 70, Tuine, Kaapstad , 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Mill-straat 70, Tuine, Kaapstad , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyM2Y1NjdlLTk5ZjQtNDgzYi05YzFjLWQzNTJmN2EwOTFjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 70 Upper Mill Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9345715 18.4207843
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za