Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Table View Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 55 resensies vir Table View Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Carel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

Very nice room. Clean, comfortable and safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Thank you Carel for the positive feedback! All the best.

Table View Lodge
Janetta W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta W
Gesin met tieners

Ons het die cottage gelove!

Ons het die cottage-eenheid baie geniet. Ons was meeste van die tyd uit, maar wanneer ons terugkom by die cottage en dit warm was, was daai swembad 'n bonus. Klein goedjies wat aandag kort, maar ek sal die verblyf hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina R
Saam met vriende

Lekker saam met familie gekuier. Gawe eienaar.

Gesinshuis was aangenaam met swembad. Kamer 2 was nogal beknop en 'n waaier sou help om middaghitte te verlig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, gemaklike verblyf vir die prys.

Kombuisie en yskas is so op mekaar dat dit moeilik was om dit te gebruik. Voorstel: Indien net 2 persone daar bly: Verwyder ekstra bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld en goeie diens. Daar is wel 'n dagsorg/kleuterskool langsaan wat raas van baie vroeg af in die oggend.

Voorstel: Maak die tafeltjie by die hangkas langs die bed smaller. Dis baie moeilik om daar te beweeg. Kamer 2 dink ek, langs die muur by dagsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Hallo Alicia, dankie vir die positiewe resensie.

Jy sal bly wees om te weet dat ek reeds beplan het om 'n baie netjiese aftrek tafel te bou wat sal weggly en meer spasie sal toelaat!

Lekker dag verder!

Table View Lodge
Lucille B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Plek was lekker ruim en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuurder het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer.

Ons het heerlik geslaap en ons voertuig was veilig geparkeer. Daar kan dalk 'n bietjie meer onderhoudswerk aan die kamer gedoen word. Ons wag nog vir die terugbetaling van ons sleuteldeposito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en gemaklik.

Carl was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed nie. Lodge bestuur was onvoorbereid.

Table View Lodge was nie bewus van my bespreking toe ek daar arriveer nie. Blykbaar nie na hul eposse gekyk nie. My kamer wat ek bespreek het, was nie beskikbaar nie. Moes lank wag vir my nuwe kamer om reg te wees. Bed was baie ongemaklik. Ekstraksie-waaier in badkamer raas. Vriesgedeelte van yskas vol miere. Het WiFi intekenkode eers die volgende oggend gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Johan,
My suggestion is to rather do an inquiry first to avoid disappointment. You made an instant booking, and we cannot switch this feature off. You and I discussed beforehand that the room was not available and gave you the option to cancel. I notified you of the alternative room quality being below what you booked and you had the choice to view it, take it, or leave it. You accepted the lower-quality room and now you complain afterward. Why did you simply not just cancel and find alternative accommodation considering the circumstances?
Regards,




Table View Lodge
Frikkie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie L
Gesin met tieners

Fine.

Was fine. Can improve on the cleanliness around the swimming pool. No blinds or curtains at the entrance door and kitchen window.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

It was awesome anniversary weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Marinda, dankie vir jou positiewe resensie. Vir 'n toekomstige afslag by ons, kontak my asseblief.

Table View Lodge
Christo Austin J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo Austin J
Enkelreisiger

Ek het 'n onvergeetlike tyd by Table View Lodge gehad.

Ek het geen probleem met die verblyf gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Baaie dankie Christo. Voorspoed en hoopelik sien ons vir jou weer in die toekoms.

Table View Lodge
Yolandi C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi C
Gesin met klein kinders

Verblyf heel aangenaam.

Ons het glad nie 'n goeie ervaring van Table View Lodge gehad nie. Daar was 'n semi permanente gas wat van Vrydagaand af heeltyd by die swembad gesit en drink en rook het. Ons kon net met kort rukkies swem, aangesien ek nie my kind gaan blootstel aan 'n drink man nie. Saterdagmiddag het daar mense met honde kom swem, die swembad was vol hondehare. Die kragproppe in die kas is los, so die kragdraad is oop aan die kant. Die verblyf self was nie sleg nie, dit was net alles rondom die verblyf wat sleg was, en dus sal maak dat ons nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita P
Gesin met tieners

Was naby aan waar ons wou wees.

Ry-afstand van Bloubergstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ester V

Lekker.

Ons is vriendelik ontvang. Was 15 dae daar. Ek voel skoonmaak van kamer en uitgooi van asblikke was te min. En daar is nie besem om self gou uit te vee nie. Opwasvaddoeke bietjie oud en stukkend. Water van wasbak in badkamer nie uitgeloop. Was vuil onder indrukprop. Een oggend was daar nie water vir toilette nie. Met aankoms was daar nie juis breekware. Ek is gevra om te kyk wat kort ons. Afdroograk in kombuis is geroes. Ek het skottelgoed op 'n vadoek laat droog word i.p.v op rakkie. Wil net byvoeg as ons gevra het vir iets is dit gereël en gedoen. Almal vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nontuthuzelo D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nontuthuzelo D
Saam met vriende

Expensive for the outside view.

Dirty pool, outside not in good standard dirty. Cottage room very bad, stove not even working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek, was nie baie daar nie. Het omtrent net daar geslaap.

Die plek was skoon, die stoofplate geroes (maar het dit nie gebruik nie). Net die toaster en 1 koppie en 2 bordjies gebruik. Die badkamer se toiletsitplek was net iets mee fout. Toe my man toilet toe gegaan het, het die deksel afgeval toe hy dit oplig. Verder geen klagtes nie. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Hallo,

Dankie vir jou eerlike terugvoer.

Table View Lodge
Hermanus Albertus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus Albertus V
Besigheidsreis

Nice place to stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Thank you, Herman!
Have a great end of year.

Table View Lodge
Ben K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ben K
Besigheidsreis

Plek was nie reg by aankoms. Admin werk was nie reg by aankoms.

Kamer was nog nie gereed toe ek arriveer. Admin was nie gedoen toe ek arriveer. Kantoor-area word gebruik vir stokperdjie be-oefening, nie te professioneel nie. Nooit weer iemand gesien van die lodge vir die tydperk daar nie. Straatparkering al is daar binne parkering beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, en diens was meer as 100%. Sal enige tyd Table View Lodge aanbeveel.

Eienaars van Table View weet hoe om hulle kliënte gelukkig te hou en diens te lewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Baie dankie Marius vir die positive review.

Table View Lodge
Tonicia J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonicia J
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dit was baie nice ons het ons baie geniet. Dis rustig en jy kan relax. Ons was heeldag in die water. Dis 'n gastehuis, maar baie private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Baaie dankie vir die positiewe resensie!
Ek is bly dat julle dit geniet het.

Table View Lodge
Marinet Dial A Physio D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marinet Dial A Physio D
Enkelreisiger

Table View het 'n dubbel-bespreking gedoen en ek was op die laaste oomblik verwys na 'n ander gastehuis. Onaanvaarbaar.

Table View het n dubbel-bespreking gedoen en ek was op die laaste oomblik verwys na 'n ander gastehuis. Onaanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Hi Marinet, i'm sorry it upset the guest but we did find the traveller alternative accommodation at a slightly more upmarket location. This double booking was an unfortunate event and due to an extension of a current guest who was staying for 7 nights already so we had to make a call

Table View Lodge
Pieter N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik.

Vriendelike ontvangs gehad. Skoon gerieflik en veilige parkering. Is goed geleë naby strand en eetplekke. Het uit hulle pad gegaan om te help met sak wat agter gebly het, terug te stuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prudence B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Prudence B
Gesin met klein kinders

Stay was very nice, place is small, better for a single or couple only. No cooking facilities which was a bit of a challenge.

Otherwise friendly host, very nice place to stay in a very quiet area and within walking distance to the beach and mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F

Baie gemaklik en stil.

Ons het lekker gebly en die mense was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Had a fabulous weekend. A weekend I won't forget, the owners are really nice people. I could not ask for a better place, was super duper nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwina V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina V
Saam met vriende

Met die rustige atmosfeer kon jy nie anders as om vol nuwe energie terug huistoe te keer nie.

Ons een aandjie was baie lekker, was spyt ons moes al die volgende oggend huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elreza W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elreza W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon en netjies.

Dit is 'n goeie opsie vir kort verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge is oortref.

Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vi rseker weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, dankie.

Was fantasties, gerieflik en naby als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boniswa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boniswa V
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

It was a great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chemondre Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chemondre Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

Table View Lodge was awesome!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustigheid en stilte.

Table View Lodge is fantasties!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, clean, value for money and great service.

The Lodge was a great place to stay. Friendly host and beautiful place - enjoyed every moment spent at the lodge, near to the beach and shops.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Veilig, skoon, waarde vir geld en uitstekende diens.

Table View Lodge is 'n wonderlike plek om te bly. Die gasheer is vriendelik en die lodge is baie mooi. Het elke oomblik geniet en die lodge is naby die strand en die winkels.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Hello Gail,

We are happy to you hear that you enjoyed your stay and our hospitality at Table View Lodge. We hope to see you soon.

Kind Regards,
Taryn Steyn
Table View Lodge

Table View Lodge
Lize D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lize D
Enkelreisiger

Netjies.

Daar was 'n partytjie by die plek langsaan, so die eerste aand kon ek nie slaap nie. Kar moes buite parkeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Dear Lize,

It is a pity that you did not enjoy your time at Table View Lodge.

We hate it also when someone is inconsiderate and noisy to others, hence why we did something about the noise. I called the neighbor and got the noise to be stopped just after 22:00.

I'm surprised you marked the location as 1 star as this was your own chosen location? Location is subjective and is close to the beach, the mall and a restaurant.

We are in the process of adding off-street parking facilities.

Regards,
Table View Lodge

Table View Lodge
Johannes L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay at Table View Lodge.

Clean and tidy and well kept. One point of criticism: it is not ideal to park on the street; maybe look at that for peace of mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tina P
Saam met vriende

Nie waarde vir geld.

Voel baie ingehok. Baie knap. Kyk vas teen 'n muur. Geen TV-sein. Miere in kombuis. Kombuis wasbak ontoerykend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R

Heerlik gemaklik.

Dit is baie privaat en was heerlik gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Hello Chris, baie dankie vir die positiewe resensie.

Ons sien julle weer.

Table View Lodge
Melinda D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie lekker gebly en dit is baie netjies. Ek sal die plek regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Hello Melinda, ons is bly om dit te hoor, dankie.

Table View Lodge
Johann L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ruim en goed toegerus, voldoen aan ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Gesin met klein kinders

Verblyf was baie gemaklik en het aan alle verwagtinge voldoen.

Ek was baie gelukkig en beïndruk met die ligging, dit was naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Hi Sean,
Thank you very much for your positive review. We are very happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future.

Table View Lodge
Vanessa N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private and clean, all in all very nice.

Would definitely use it again and recommend the place. Not there for long enough to enjoy all the facilities, but will next time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie privaat en skoon, alles baie lekker.

Sal definitief weer besoek en die plek aanbeveel. Nie lank genoeg daar om al die geriewe te benut nie, maar sal volgende keer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Dear Vanessa,

Thank you for your review. We are very happy that you had an enjoyable stay with us.

We look forward to seeing you again in the future.

Table View Lodge
Twane' S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Twane' S
Gesin met tieners

Aangenaam.

Gerieflik en cozy, sal enige tyd weer daar bly of iemand voorstel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Dear Twane,

Thank you for your review. We are very happy that you had an enjoyable stay with us.

We look forward to seeing you again in the future.

Table View Lodge
Hannelie F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie F
Besigheidsreis

Rooms are excellent.

Rooms are excellent, the environment was pleasant and the staff friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende kamers.

Die omgewing was aangenaam en die personeel vriendelik en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Dear Markos,

We are happy you had an enjoyable stay with us. Thanks so much for the review.

We hope to see you soon again.

Table View Lodge
Susan E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel bevredigend ons het dit geniet.

Dit was 'n kort verblyf, dus kon ons nie regtig enige klagtes of tekortkominge vir die 2 dae ervaar nie. Was dankbaar vir die goed wat ons egter daar vergeet het, deur hul herinner te word voordat ons te ver weg was dit te kon gaan afhaal. Dankie by voorbaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese ruim kamer en goeie fasiliteite.

Ons het die verblyf baie geniet. 'n Paar punte wat egter gepla het, soos geen binneparkering, motor moet buite in straat staan. Eienaar was baie paranoïes oor betaling vooruit, selfs voordat ons daar aangekom het en dan het hy die vereistes ook verander van EFT na Kontant, en weer terug na EFT. Die positiewe kant is dat die kamer baie lekker ruim is en die erf met swembad baie netjies en wel aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam V
Enkelreisiger

Baie rustig en skoon en naby winkels en geriewe.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Lekker sentraal geleë. Wooneenheid daagliks skoongemaak behalwe Sondae en publieke vakansiedae. Eenheid is goed toegerus vir selfsorg. Al wat ek gemis het is die beperkte TV-kanale aangesien ek baie tyd in die woonheid-eenheid spandeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Hallo Mr van den Berg.

Ons is bly om te hoor dat jy n goeie verblyf oor Desember gehad het.
Alles van die beste vir 2017 en jou toekomende planne.

Beste,
Charl en Taryn

Table View Lodge
Ellen D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen D
Saam met vriende

Table View Lodge is net 'n oornag-geriewe.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Thanks for your response.
We always strive to improve the lodge and quality as the business grows from strength to strength.
Our units are comfortable and long stayers love it.

Table View Lodge
Genevieve A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve A

Lieflik!

My dogter (18) was beïndruk, en almal weet tieners is moeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was nie sleg nie, maar privaatheid vir meer as 2 persone is 'n probleem.

Die verblyf is nie sleg nie. Die parkeerplek is baie ver van die kamers af en alles moet ingedra word. Voertuie staan buite in straat wat dalk 'n probleem kan wees vir inbrake/diefstal en veral op bakkies ─ die spaarwiele word gesteel. Dit was die eerste selfsorgverblyf waar ons ook ons eie toiletpapier moes voorsien. Dit is 'n klein ding, maar kan baie ongerieflik wees as jy nie daarvan weet nie (soos in ons geval). Verder is dit nie 'n slegte plek om te bly nie. Baie sentraal en naby sentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een week wat ek lank sal onthou.

Baie netjiese plek, alles skoon. Die kamer was presies wat ons benodig het. Privaatheid was 100%. Kom en gaan soos ons wil. Baie vriendelike persone aan bestuur. Het twee dae vooruit bespreek en uiteindelik nog drie nagte daar oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Die prentjies is baie verleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Ongelukkig was jou eenheid uit bespreek op dieselfde tyd, dus toe verskaf ons julle 'n soortgelyke eenheid.

Table View Lodge
Magda S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Kan gerus handdoeke meer ruil en sorg dat daar altyd 'n ekstra rolletjie toiletpapier is.

Nie gerus met motor buite op sypaadjie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Table View Lodge se terugvoer

Hello Magda, dankie vir U resensie. Ons streef daarna om altyd om te verbeter waar moontlik.

Die eenheid is selfsorg. As 'n komplimentêre diens aan te bied gee ons basiese beginsels soos tee, koffie , suiker , 2 x toiletrolle. Handdoeke word elke 5 dae geruil wat BnB standaard is.

Table View Lodge
Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthus-weg 8, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDFlYWNiLTVjMmItNGYxZi1iNTAyLTQyMDkxYTk5MDI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.821987607587 18.493055364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem