Table View Luxury Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Table View Luxury Studio bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers in 'n sekuriteitskompleks in Table View. Dié eenheid is naby talle winkels, restaurante, geriewe, en die strand. Die MyCiti-bushalte is net 100 m van die woonstel af so toegang tot die middestad is glad nie 'n probleem nie. Dit is ook net 3 km vanaf die Netcare Hospitale.

Table View Luxury Studio is 'n ateljeewoonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet. Oorgenoeg linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gerieflike sitplek en 'n TV. Gaste het ook toegang tot WiFi en die plafonwaaier en ligte werk met afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Table View Luxury Studio sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Table View Luxury Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za