Brackenfell Akkommodasie by Tafelsig Selfsorg | LekkeSlaap
+17
+17

Tafelsig Selfsorg

  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 78, Proteahoogte, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tafelsig Selfsorg is in Proteahoogte in Brackenfell geleë en bied oornagverblyf met 'n uitsig op die pragtige Tafelberg. Die eenheid is naby restaurante, supermarkte, 'n gholfbaan, hoofpaaie en Cape Gate MediClinic.

Die oopplan-woonstel op 'n woonerf het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n groot balkon met 'n uitsig.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolfoond om maaltye warm te maak, sowel as koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.

Die woonstel het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Kom besoek die wynplase in die omgewing, net om die draai van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Tafelsig Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Tafelsig Selfsorg
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Protea-straat 78, Proteahoogte, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tafelsig Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 78, Proteahoogte, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxtDEb3bqqeqW1lFxrHDu33fB5IMS0CEYJSOb7bjqznKFg62eJk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 78 Protea Road Protea Heights 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.88303 18.70314
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za