Tahiti 14

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tahiti 14 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die gewilde, veilige Tahiti-kompleks in Umdloti. Die kompleks is naby die strand en verskeie restaurante en winkels.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en sitarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is waaiers in die slaapkamers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het lugversorging en bied 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n beskutte balkon met buitemeubels en lieflike uitsigte.

Die Tahiti-kompleks is baie veilig en bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n boma met braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Tahiti 14 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tahiti 14 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false