Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tahora Sleepover

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Tahora Sleepover
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Betsie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie V

Baie gerieflik! Voel soos jou eie huis.

Baie netjies en gerieflike verblyf met genoeg spasie vir 'n groep mense. Goed toegerus met alles wat nodig is. Swembad was 'n bonus in die hitte en loadshedding. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia K
Saam met vriende

I would go back there again. It was nice and welcoming.

Beyond what we expected, and we also enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd Tahora Sleepover aanbeveel! Baie rustige stil atmosfeer!

Baie rustige stil atmosfeer. Kan enige tyd aanbeveel. Uitstekende akkommodasie. Baie dankie vir julle vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dedre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre V
Gesin met tieners

Very clean and comfortable.

Well situated. Friendly service in a beautiful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherilene D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherilene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, Gesellig, Awesome.

Baie gerieflike, gesellige plekkie, rustige, gemaklike atmosfeer, vriendelike bedagsame ontvangs, hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebogang M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Saam met vriende

Perfect stay.

Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soekie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie S
Gesin met tieners

Gerieflike oornagfasiliteit.

Alles wat 'n mens nodig het vir 'n gerieflike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jesmine Juries J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesmine Juries J
Gesin met klein kinders

Most amazing.

I had the best time ever there. With my daughter's competition, Phillip en Lizette were very helpful in giving us their car to drive to get to and from the competition and to do some sightseeing. They are the most wonderful hosts I ever met. Their house was very neat and the pool was wonderful in this heat. I will really recommend people to stay at Tahora House any time of the year. I hope to see them next year again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie O

Voldoen aan al ons behoeftes.

Ons het alles gehad wat nodig was. Daar is selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag deur laaibare ligte te verskaf. Uit die aard van die terrein is daar heelwat trappe wat dit vir mense met beperkte mobiliteit moeilik sal maak om oor die weg te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Vriendelik.

Hulpvaardig met beurtkrag. Sal enige tyd weer daar slaap. Het ons sommer tuis laat voel met ons aankoms, het ons op hoogte gehou oor beurtkrag. Het ook ekstra flitse voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie T
Gesin met tieners

Very clean, friendly hosts, comfy beds. Ideal for our overnight stay en route to Kruger.

It was perfect for us, but the path up to the accommodation might be a problem for older people or people with a disability. The bedside lamp in one room didn't have an accessible switch, so maybe look at that. That said, it met our needs perfectly. There were all sorts of extra thoughtful things to make our stay comfortable and to make us feel welcome. It was very good value for the 4 of us and we would stay there again. Much appreciated. Kind hosts who go the extra mile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Gesin met tieners

Tahora Sleepover was 'n hawe vir ons in 'n moeilike tyd. Vriendelik, netjies, skoon, ideaal geleë naby Montana Hospitaal.

Met my man se operasie het ons 'n veilige plek naby Montana Hospitaal gesoek waar ek die kinders kon tuisonderrig terwyl Pappa in die hospitaal was. Tahora Sleepover het ideaal aan ons behoeftes voorsien. Dit was heerlike spasie en alles was pragtig, netjies en skoon. Die enigste kritiek is dat die badkamers ver van die slaapkamers af is. Verder is die plekkie regtig baie oulik. Lizette se vriendelikheid en tegemoetkoming sal waardeer en onthou word. Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V

Baie netjies en fantastiese diens.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad by Tahora Sleepover, met vriendelike en fantastiese diens sal beslis weer daar tuisbly. Baie dankie Lyzette en Phillip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf kan opgesom word met twee woorde naamlik, perfekte omgewing en gasvryheid.

Tahora Sleepover is geleë in 'n baie mooi omgewing van Pretoria en ideaal vir kort termynverblyf. Dit is 'n ruim, goed versorgde fasiliteit met genoeg toebehore om maaltye voor te berei. Lyzette was toeganklik en het ons op hoogte gehou van geskeduleerde "loadshedding". Sy het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons gemaklik is. Ons sal beslis weer gebruik maak van Tahora Sleepover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refilwe M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M
Saam met vriende

Very nice, clean and quiet place.

The owner is friendly and she made sure that we're comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dudley V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dudley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus, insluitend volle DStv.

Nie regtig geskik vir ouer mense nie weens baie trappies en skuinstes. Motorveiligheid is 'n probleemm aangesien jy in 'n steil oprit moet intrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Gesin met tieners

Lekker geslaap.

Ons as gesin was goed ontvang. Die eenheid was ruim en skoon. Die beddens het baie lekker geslaap. Sal beslis weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Die eienaars was baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmalebo S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mmalebo S
Gesin met klein kinders

It was pleasant.

My family and I had an awesome time, with the warmth we felt. There was enough privacy, the owners are super friendly and the place catered for our needs. Will definitely be going back soon. I loved Tahora and will recommend it to other guests. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suezette B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suezette B
Saam met vriende

Lekker gebly.

Daar was 'n lekplek in een van die slaapkamers by die wasbak en die water het oor die vloer tot in die kamer geloop. Die foto's is so bietjie misleidend. Die swembad en lapa-gedeelte is nie by die blyplek nie, dis 'n entjie daarvandaan aan die voorkant van die perseel. Dit is ook baie skuins by die blyplek, so jy moet mooi opry om nie jou motor te skuur onder nie. Verder is kamers en beddens heerlik, asook badkamers en sitkamer. Dankie vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reyno D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en waarde vir geld.

Daar is vier goed toegeruste kamers met elkeen 'n privaat wasbak. Die plek is skoon en netjies en die mense is regtig vriendelik en respekteer jou privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met tieners

Heerlike, rustige verblyf.

Pragtige, ruim wooneenheid, ten volle toegerus. Skoon swembad om in af te koel. Eienaars Phillip en Lynette, was so gasvry eb behulpsaam. Sal hierdie plekkie met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette D
Gesin met klein kinders

Very good.

The stay was great but my youngest forgot a dress there and we are not able to get hold of the owner. So that is very disappointing. It's been almost a month of leaving messages and no call back yet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met vriende

The service and experience was awesome.

We had the best weekend with my friends. We would definitely go there again as we were given privacy and we were allowed to even swim in the evening and enjoy our time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Rustige gemaklike oornag.

Ons was aangenaam verras oor hoe groot die oornagplek is. Die kamers is fantasties mooi en baie gerieflik ingerig. Ons was baie vriendelik ontvang en die gasvrou het ons goed georiënteer oor die uitleg van die plek. Die oornag is baie smaakvol versier en is in 'n rustige area. Ek hou veral van die persoonlik gemaakte kuns. Ons sal vir seker weer by Tahora oorslaap as ons in Pretoria moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish C

Lovely, clean, with friendly service.

A very nice place to stay. Very private, clean with all amenities. Self catering which is a bonus. Private entrance, so can come and go as you please with parking behind locked gates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-deleys V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-deleys V

Baie netjies en skoon en goed ingerig.

Baie rustige en stil area. Die blyplek is baie skoon en netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry ontvang by netjies en stylvolle verblyf.

Dankie aan gasvrou Lyzette vir vriendelike verwelkoming en puik verblyf. Die beddens lekker warm en kombuisie goed toegerus met al die nodige. Sien jou definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik! Baie veilig, netjies en ruim.

Lyzette en Flip is hartsmense. Laat jou dadelik welkom voel. Verblyf is baie groot en pynlik netjies. Beveel dit beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose D
Enkelreisiger

Dit was ontspannend en rustig.

Netjies, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viljoen V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, skoon en ruim.

'n Ruim, skoon ruimte vir rus tussen rondry ekskursies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Gesin met tieners

Warm verwelkoming en baie netjies.

Baie dankie, julle. Ons verblyf was uitstekend. Gasvrye verwelkoming en baie netjies. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Die akkommodasie is skoon en netjies. Ek sou graag net wou hê dat die parkering agter geslote hekke moet wees vir veiligheid. Die kamers het nie hulle eie badkamers nie en geen lugversorging nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Gesin met klein kinders

Puik akkommodasie!

Graag wil ons vir Lyzette en Phillip van Tahora Sleepover bedank vir hul uitsonderlike gasvryheid toe ons vir 'n volle week by Tahora tuis gegaan het, hulle het ons baie tuis laat voel. Die kamers en badkamers is mooi, skoon en netjies met beddegoed en handdoeke wat skoon en lekker ruik. Die "coffee nook" was beslis 'n wenner. Alles was daar wat ons nodig gehad het en enige iets was ons ekstra benodig het, het Lyzette dadelik tot ons beskikking gegee. Die kinders en ons het elke oomblik geniet. Hierdie akkommodasie was definitief "Home Away from Home", puik akkommodasie wat ons vir enige persone kan aanbeveel. Tahora is geleë in 'n pragtige area wat veilig is. Ons sal beslis volgende jaar weer by Tahora tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignitia P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ignitia P
Saam met vriende

Vriendelike diens, netjies, ruim woonstel.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Netjiese, skoon, ruim woonstel wat soos huis voel, nie beperk tot net 'n kamer nie, ideaal vir 'n gesin of vriende! Woonstel is veilig en in 'n goeie omgewing, wat ook naby aan hospitaal en besighede is. Stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b264fc3ec28c32aa21d6178c35b82ff287806c7ad8023fdf68a40d16f67cfe0934d14d4c1462d4bac42ef7cfc9cadb1a3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 449 Bergsering Avenue Magalieskruin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689704 28.235424