Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tahora Sleepover

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Tahora Sleepover is in die stil woonbuurt, Magalieskruin.

Die huis het 4 gastekamers. Twee kamers het elk 'n dubbelbed en 2 kamers het elk driekwartbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die huis het 'n sitarea met 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n stoof, mikrogolf en 'n yskas. Handdoeke, linne en toiletware word voorsien.

Gaste kan heerlik in die swembad afkoel of kuier by die braai-area.

Die gastehuis is net 7 km van Wonderboom Lughawe af en 'n pendeldiens kan gereël word. Die N1 en Rustenburg se snelweë is ook net ongeveer 5 km ver. Die eenheid is net 1 km van die Kollonade mall en 5 km van Montana Hospitaal af.

Slaapplek

’n Bespreking by Tahora Sleepover sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Tahora Sleepover
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Tahora Sleepover het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b264fc3ec28c32aa21d6178c35b82ff287806c7ad8023fdf68a40d16f67cfe0934d14d4c1462d4bac42ef7cfc9cadb1a3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 449 Bergsering Avenue Magalieskruin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689704 28.235424