Taim-Go-Loer Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gaste kan hulle eie Afrika-plaaservaring by Taim-Go-Loer Guest Farm, 17 km vanaf Napier geniet waar verblyf in 'n Gastekothuis, die Skuur, Uil-hut en die Orpington-hut gebied word.

Tee, koffie, 1 liter melk en beskuit word met aankoms in elke eenheid voorsien. Die gasteplaas het ook 'n gemeenskaplike swembad en verskeie doendinge, soos bergfietsry, voetstaanroetes, verkenning, voëlkyk en piekniek by die dam.

Daar is ook 'n paar damme op die plaas en gaste kan ook na die Napier-padstal ry en tuisgebakte tert, beskuit, konfyt, deli-items, brood en geskenke koop. Daar is ook ontbyt, middagete, ligte maaltyd en middagtee.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Taim-Go-Loer Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za