Taim-Go-Loer Guest Farm
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 3 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Stephen S - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Stephen S
Gesin met klein kinders
If you're looking for peace and tranquillity, this is the perfect place to stay.
See stars.
Henkie H - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Henkie H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig, gemaklik en stil. Perfek.
Die diens was uitstekend, die stilte van die plaas so welkom. Naby die dorp van Napier as jy iets nodig het. Skoon en gemaklik. Als wat jy nodig het.
Ronel B - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronel B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uit die boeke.
Absolute fantastiese verblyf in ongelooflike omgewing. Hierdie is 'n diamant in die verblyfsindustrie. Sal gewis weer hier bly. Ons innige dank aan almal wat die verblyf so goed in stand hou en sien julle weer.
Gaste wat na Taim-Go-Loer Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |