Bettysbaai Akkommodasie by Tajacama | LekkeSlaap
+11

Tajacama

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 200 administrasiefooi en R 200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Tajacama
Self-catering.
Belasting en Ekstras

Tensy anders aangedui, is daar duvets en kussings op die beddens wat nie oorgetrek is nie. Gaste kan kies om hulle eie duvet-oortreksels, kussingslope, lakens en handdoeke te bring, of ons kan dit voorsien teen R60 per persoon per naweek of week of omruil van linne. Laat ons asseblief vroegtydig weet watter opsie jy verkies, aangesien dit die betaling-bedrag affekteer.
'n Volledig terugbetaalbare breekskadedeposito van 30% op die verblyftarief, maksimum R1500, en die skoonmaakfooi is vooraf betaalbaar. Nie met aankoms nie.
Vir besprekings wat meer as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, word 'n 30% deposito op die tarief gehef. Dit is vooraf betaalbaar. Die balans van die verblyftarief, inventarisdeposito, die skoonmaakfooi en enige ander ekstras is 2 weke voor die inklokdatum betaalbaar.
Vir besprekings wat minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle verblyftarief, breekskadedeposito, skoonmaakfooi en enige ander ekstras vooraf betaal word.
Maak asseblief seker of jou eenheid troeteldiervriendelik is of nie, voor jy bespreek. Troeteldiervriendelike eenhede laat 'n maksimum van 2 troeteldiere toe teen 'n addisionele R35 per troeteldier per week of naweek.
Inkloktye op Saterdae en Sondae: 11:00 - 17:00.
Uitkloktyd op Sondae is: 15:00.
Die balans van die betaling moet ten minste 2 weke voor die inklokdatum betaal word, nie met aankoms nie. Ons kan ongelukkig nie betalings met aankoms aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 060
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 060
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 060
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tajacama, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliZWNjNDU0LWZhNGYtNDk2OS1iZDkwLTBlZmEwMmQzZmI3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 060  per nag (plek vir 8) 3669 Myrica Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.358320501212 18.903444271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za