Take A Break
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robert-laan 2, Malvern, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Take A Break is 'n ruim, privaat woonstel op die eienaar se perseel wat 20 km van uShaka Marina World en Durban se gewilde strande af is. Die verblyf bied 'n uitsig oor die tuin en die swembad, oopplan-leefareas, 'n aparte sonkamer, braai en wasgoedgeriewe en daar is gerieflike onderdakparkeerplek.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, 'n stort, toilet en 'n wasbak. Toiletgeriewe soos lyfseep en sjampoe word ook voorsien. 'n Slaapbank is beskikbaar as dit vooraf gereël word.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n rusbankstel en 'n platskerm-TV met OpenView. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek en daar is geslotekringtelevisie.
Slaapplek
’n Bespreking by Take A Break sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Robert-laan 2, Malvern, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Take A Break het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Queensburgh Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robert-laan 2, Malvern, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom