Take a Breath!

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 18 Okt 2019.

Beskrywing

Take a Breath! is 'n netjiese, ruim ateljeewoonstel wat in Lynwoodrif geleë is, en bied gerieflike gehalte-verblyf vir sakereisigers, nagraadse studente of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe geleë.

Die ateljee is ten volle gemeubileer en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed in een vertrek met aparte badkamer, met ‘n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-ateljee het 'n kombuisie met breekware, eetgerei, 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, opwasgeriewe, ketel, en ander toebehore.

Die sitkamer-area het 2 rusbanke, netjiese kaste, 'n spieëlkas, 'n lessenaar en 'n stoel vir diegene wat wil werk of studeer gedurende hul verblyf. Daar is ook 'n TV met ‘n volledige DStv paket en gratis WiFi, koffie en tee.

Gaste het toegang tot 1 onderdakparkeerplek op die omheinde perseel. Daar is ook laserstraal-sekuriteit en ADT-gewapende reaksie.

Dis naby Lynwoodridge Mall, Glenfair-winkelsentrum, Lynwood Bridge, WNNR, en Menlyn Mall.

'n Spesiale tarief word aangebied vir verblyf oor 'n langtermyn. Elektrisiteit en water is ingesluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Take a Breath! sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Take A Breath! gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R525 per nag (plek vir 3)

Kry 25% af. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 18 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za